Wiskundige Geletterdheid
Vraestel 1 – Voorbereidende Eksamen
Totaal : 150 punte Tyd: 3 ure
Leerder se naam: ________________________________ Gr. 12: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip – Ex mag gebruik word.
Wys al die stappe.
Sterkte!!
Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word
Rekeningstate
Finansies
Tariefstrukture.
Persentasie prysverhoging / verlaging
Belasting
Wisselkoerse
Data hantering
VRAAG 1
,Hieronder is die rekeningstaat vir mnr. N de Wet. Bestudeer die stelling en beantwoord die vrae
wat volg:
1.1.1 Wie is die rekeninghouer van hierdie rekening? (2)
1.1.2 Gee die datum aan waarop 'n paaiement op die rekening gemaak moet word. (2)
1.1.3 Bereken die verskil tussen die eindsaldo (closing balance) en die kredietlimiet
(credit limit). (3)
1.1.4 Die rekening moet binne 12 maande betaal word en die versekering (insurance) bly
onveranderd. Bereken die totale betaling aan versekering vir die 12 maande. (2)
1.1.5 Die rentekoers sal tot 27% styg. Bereken die nuwe rente betaalbaar. (3)
1.1.6 Wat is een rede waarom 'n winkel die rentekoers op die rekening kan verlaag? (2)
1.1.7 Weens 'n fout met sy banktoepassing het die rekeninghouer sy rekening eers op 2 Julie 2024
betaal. Laat betalings word gepenaliseer teen 5% van die verskuldigde betaling.
2| B l a d s y www.summariessa.co.za W i s k u n d i g e G e l e tt e r d h e i d
Graad 10 September Vraestel 1
, (a) Bereken die nuwe bedrag betaalbaar op 2 Julie 2024. (2)
(b) Sal die betaling van hierdie rekening as 'n debiet of 'n krediet op sy BANKSTAAT
weerspieël? (1)
1.1.8 Indien die rekeninghouer goedere van R1 895 koop. Bereken die BTW. (2)
1.1.9 Verduidelik die term “beginsaldo” (2)
1.1.10 Skryf die eindsaldo van die rekening in woorde neer. (1)
1.1.11 Die rekeninghouer het verklaar dat 'n transaksie op 21 Junie 2024 by hierdie staat
ingesluit sal word. Stem jy saam? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)
[26]
VRAAG 2
2.1 Mnr Naidoo en die graad 11-leerders van Hoërskool Uitblink beplan 'n fondsinsameling vir
die komende matriekafskeid.
Sowat 350 mense sal die funksie bywoon. Dit sluit leerders sowel as onderwysers in.
Gedurende die Junie-vakansie het hulle kwotasies van drie verskillende lokale gekry. Elke
lokaal bied verskillende pakkette. Elke lokaal het 'n vaste huurkoste en veranderlike koste
per persoon gehad. Al die lokale het verskillende pakkette beskikbaar gehad.
Bylae A toon die kostestruktuur vir drie verskillende lokale.
Gebruik die inligting wat in Tabel 1 gegee word en beantwoord die vrae wat volg:
2.1.1 Verduidelik die term “veranderlike koste”. (2)
2.1.2 Bereken die presiese koste vir 350 mense by Nooitgedacht Estate wat die goue pakket
neem.
Jy kan die volgende formule gebruik.
Totale koste (in rand) = vaste koste + (350 x verhandelbare koste) (4)
2.1.3 Bepaal:
(a) Die goedkoopste plek vir slegs 135 mense. (2)
2
(b) Die graad 11's het R45 000 van fondsinsamelings ingesamel. As van hierdie
3
fondse moet vir vaste huurkoste gaan. Watter venue sal hulle gebruik?
3| B l a d s y www.summariessa.co.za W i s k u n d i g e G e l e tt e r d h e i d
Graad 10 September Vraestel 1