Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages
Exam (elaborations)

Graad 11 Lewenswetenskappe (LW) September Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 16 pages

Graad 11 Lewenswetenskappe September 2024 Vraestel Totaal:  80 punte. Inhoud: Dierevoeding Menslike spysverteeringstelsel Meganiese vertering Absorpsie en assimilasie Wanvoeding, voedselallergieë, tandbederf ,alkohol- en dwelmmisbruik Homeostase Gaswisseling Uitskeiding Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN

Content preview

Lewenswetenskappe
Graad 11
Kwartaal 3


Datum: September 2024
Tyd: 2 ure
Totaal: 80


VRAAG TIPE VRAAG ONDERWERP PUNTE
TOEKENNING

1.1 Meervoudige keuse Dierevoeding 10

Menslike spysverteringstelsel

Meganiese vertering

1.2 Termonologie Absorpsie en assimilasie 8




1.3 Pas kolom Wanvoeding, voedselallergieë, 8
tandbederf ,alkohol- en
dwelmmisbruik

1.4 Diagram met vrae Menslike spysverteringstelsel 14




VRAAG 1 – 40 PUNTE

2.1 Diagram met vrae Homeostase 13




2.2 Ondersoek Gaswisseling 16

grafieke teken

berekeninge

VRAAG 2 – 29 PUNTE



3.1 Diagram met vrae Uitskeiding 11

VRAAG 3 – 11 PUNTE

TOTAAL: 80




1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 11 September Vraestel

,AFDELING A

Vraag 1
1.1 Verskillende opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1
tot 1.110) neer op die FOLIOPAPER bv. 1.1.11 E.


1.1.1 Klein verteerde voedingstowwe word in die bloedstroom opgeneem.

A. Ingestie
B. Assimilsie
C. Absorpsie
D. Egestie


1.1.2 Die spieragtige buis wat die mondholte met die maag verbind.

A. Oesofagus

B. Epiglottis
C. Tragea
D. Larinks


1.1.3 Die kolom absorber water uit onverteerbare kos in die spysverteringskanaal.
A. Duodenum
B. Ileum
C. Dikderm
D. Dunderm


1.1.4 Die lewer skei….

A. gal af wat help om vette af te breek
B. speeksel af wat ensieme bevat
C. berg gal vanaf die lewer voordat dit in die duodenum afgeskei word
D. pankreassap af wat ensieme bevat




2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 11 September Vraestel

, 1.1.5 Die vorm van ‘n tand vertel vir ons sy funksie. Wat is die funskie van ;n skerp,
beitelvorminge tand?


A. Skeur die kos
B. Byt en sny die kos
C. Maal die kos.
D. Maak die kos fyn


1.1.6 Die nek van die tand bestaan uit…


A. kakebeen en senuwee
B. tandvleis en pukpaholte
C. emalje

D. sement


1.1.7 Watter twee tande dra die meeste by tot meganiese vertering?

A. Voorkiestande en oogtande
B. Kiestande en snytande
C. Voorkiestande en snytande
D. Voorkiestande en kiestande


1.1.8 Peristalse is die:

A. Ontspanning van die spiere van die spysverteringskanaal wat voedsel nie
verder laat beweeg nie
B. Golfagtige sametrekkings van die spiere om die orgaan oop te hou
C. Sametrekkings van die spiere
D. Golfagtige sametrekkings van die spiere van die spysverteringskanaal wat voedsel
verder laat beweeg.




3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 11 September Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
16
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
15 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions