VRAE TIPE VRAAG ONDERWERP PUNTETOEKENNING
1.1 Meervoudige keuse Menslike voortplanting 20
Menslike reaksie op die omgewing
1.2 Terminologie Menslike voortplanting 10
Endokriene
1.3 Ooreenstemmende kolomme Endokriene 10
1.4 Diagram met vrae Voortplanting by gewerwelde diere 10
AFDELING A: 50 PUNTE
2.1 Diagram met vrae Menslike voortplanting 12
2.2 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 16
Die oor
2.3 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 15
Die oog
2.4 Diagram met vrae Reageer op die omgewing 7
Die neurone
VRAAG 2 – 50 PUNTE
3.1 Gevallestudie Mmenslike voortplanting 18
Manlike voortplanting - sperm
3.2 Diagram met vrae Reageer op die omgewing (Plante) 13
3.3 Diagram met vrae Endokriene 19
VRAAG 3 – 50 PUNTE
AFDELING B = 100
TOTAAL: 150
1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1
, Lewenswetenskappe
Graad 12
VRAESTEL 1
Datum: SEPTEMBER 2024
Tyd: 2½ URE
Punt: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksie aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord ALLE vrae.
2. Skryf AL die antwoorde op die verskafde FOLIEVRAESTEL.
3. REËL AF na elke vraag.
4. Begin elke afdeling op 'n NUWE bladsy.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
word.
6. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies vir elke vraag.
7. Doen ALLE tekeninge in potlood en benoem dit in blou pen.
8. Teken diagramme of vloeidiagramme slegs wanneer gevra word om dit te doen.
9. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE almal volgens skaal geteken nie.
10. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
11. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik nie.
12. Skryf netjies en leesbaar.
EKSAMEN OOREENKOMS
Ek, __________________________________ (Naam & Van), Graad __________
erken hiermee dat ek tydens die skryf van my LEWENSWETENSKAP-eksamen by alle eksamenreëls soos
hieronder uiteengesit sal gehoorsaam.
REËLS:
1. Ek sal geen elektroniese toerusting in my besit hê nie (selfone, slimhorlosies en oorfone).
2. Ek sal geen ontwrigting tydens hierdie eksamen in die eksamenlokaal veroorsaak nie.
3. Ek sal te alle tye eerlik wees.
Alle reëls, soos met my bespreek, sal eerbiedig en gehoorsaam word.
__________________________
Leerder Handtekening
2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1
, AFDELING A
Vraag 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs dievraagnommer ( 1.1.1 tot
1.1.10) op die FOLIOPAPER, byvoorbeeld 1.1.11 E.
1.1.1 Hol, peervormige orgaan
A. Vagina
B. Uterus
C. Fallopiusbuise
D. Plasenta
1.1.2 Kies die letter wat nie by die volgende proses van oögenese pas nie.
A Die diploïede kiemepiteelselle van die ovaria ondergaan mitose om talle
follikels te produseer.
B Elke 21 dae word een follikel gestimuleer en slegs een sel in die follikel
vergroot en ondergaan meiose.
C Van die 4 haploïede selle wat deur meiose geproduseer word, sal slegs
een sel oorleef om ‘n volwasse eiersel te word.
D Die ander drie selle, wat tydens meiose gevorm word, sal disintegreer.
1.1.3 Voor kopulasie word die manlike sperm tydelik geberg in die…
A. seminale vesikels
B. skrotum
C. prostaatklier
D. epididimus
1.1.4 Struktuur wat ‘n stimulus ontvang en dit omskakel in ‘n impuls.
3|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 12 September Vraestel 1