Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 34 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 34 pages

Graad 12 Besigheidstudies (BS) September Vraestel en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (30 punte, 20 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige TWEE (80 punte, 70 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae | Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 30 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Content preview

GRAAD 12
BESIGHEIDSTUDIES
KWARTAAL 3


REKORD EKSAMEN
VRAESTEL 2
PUNTE: 150
TYD: 2 ure
1|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2

, INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:

AFDELING A: VERPLIGTEND

AFDELING B: Bestaan uit DRIE onafhanklike vrae wat ALLE onderwerpe dek.

Beantwoord enige TWEE vrae

AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae wat ALLE onderwerpe dek.

Beantwoord enige (slegs) EEN vraag uit hierdie afdeling.

2. Addisionele antwoorde sal nie nagesien word nie.

3. Neem die tyd toewysing in ag wanneer die vrae beantwoord word.

4. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en beantwoord slegs wat vereis word.

5. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.

6. Beantwoord in volsinne, behalwe in vrae waar ander instruksies gegee word.

7. Gebruik die puntetoekenning as riglyn vir die lengte van vrae.

8. Laat 'n reël tussen antwoorde.

9. Begin elke vraag op 'n nuwe bladsy.

10. Gebruik slegs blou pen. Antwoorde in potlood sal nie nagesien word nie.

11. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir punte en tydstoedeling vir elke vraag.


VRAAG AFDELING PUNTE TYD


AFDELING A: Kort vrae,
1 30 20 min
VERPLIGTEND


2
AFDELING B: Drie direkte / indirekte
3 2 x 40 = 80 70 min
gevallestudies. Beantwoord enige TWEE vrae.
4


5 AFDELING C: Opstelvrae. Beantwoord EEN 1 x 40 = 40 30 min




2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2

, 6 vraag in hierdie afdeling


TOTAAL 150 2 ure




AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte antwoord en skryf die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.

1.1.1 Optredes wat volgens ‘n stel waardes wat moreel aanvaarbaar in die samelewing is
verwys na ...
A. Professionele gedrag
B. Goeie gedrag
C. Etiese gedrag
D. Die regte gedrag



1.1.2 Watter vaardigheid word hoofsaaklik deur die proses van kreatiwe denke ontwikkel?

A. Analitiese denke
B. probleemoplossing
C. kommunikasie
D. emosionele herkenning


1.1.3 Watter leierskapstyl vereis dat die leier werknemers betrek by die
besluitnemingsproses?
A. Outokratiese leierskapstyl
B. Charismatiese leierskapstyl
C. Demokratiese leierskapstyl
D. Transaksionele leierskapstyl



1.1.4 Wat word bedoel met opbrengs op belegging (OOB)?

A. Die waardevermeerdering van die belegging oor tyd
B. Die belasting wat betaalbaar is oor die opbrengs van die belegging
C. Die ekstra bedrag geld verdien bo-op die oorspronklike beleggingsbedrag
D. Die risiko verbonde aan die belegging
3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2

, 4|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 September Vraestel 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
July 14, 2024
Number of pages
34
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.20

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
15 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions