VRAAG 1
Omkring die regte antwoord
1.1 Die ding wat jy verander in ‘n eksperiment:
A apparate B afhanklike veranderlike
C metode D onafhanklike veranderlike
1.2 Negatiewe inpak van swak afval bestuur
A kan siektes veroorsaak B verbetering dreinering
C verminder rotte & vlieë D verbeter kwaliteit van grond
1.3 ‘n Voorbeeld van ‘n element?
A sout B suurstof
C water D koeldrank
1.4 ‘n Metode om klippies en water te skei:
A filtrasie B distilasie
C verdamping D sifting
1.5 ‘n Voorbeeld van ‘n mengsel?
A water B koolstofdioksied
C sout D staal
1.6 ‘n Manier om ‘n mengsel te skei gebasseer op verskillende spoed waarteen
dinge beweeg.
A sifting B kromatografie
C distilasie D filtrering
1.7 ‘n Eienskap van ‘n basis?
A proe suur B maak goed gasserig
C voel seperig D korrosief
1|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 7 June Vraestel
, 1.8 Kookpunt van water is _______ grade Celsius.
A 10 B 200
C 100 D 1000
1.9 Positiewe toets vir ‘n basis:
A blou lakmoespapier bly blou B rooi lakmoespapier bly rooi
C blou lakmoespapier word rooi D rooi lakmoespapier word pers
1.10 Proses van verandering van ‘n gas na ‘n vloeistof?
A kondensasie B filtrasie
C verdamping D distilasie
[10]
VRAAG 2
Pas Kolom A by Kolom B deur dit met mekaar te verbind.
Kolom A Kolom B
2.1 Verander van vastestof na vloeistof Hout
2.2 Termiese isolator Smelt
2.3 Elektriese geleier Rubber
2.4 Enige iets wat massa en volume het Materie
2.5 Termiese geleier Koper
2.6 Verander van vloeistof na gas Konkryt
2.7 Elektriese isolator Kookpunt
2.8 Baie sterk Goud
[8]
VRAAG 3
Verskaf definisies vir die volgende terme:
3.1 Onoplosbaar
____________________________________________________________________
__________________________________________________________________(1)
3.2 Neutrale stof
____________________________________________________________________
__________________________________________________________________(1)
3.3 Rekbaar
____________________________________________________________________
__________________________________________________________________(1)
2|Page www.summariessa.co.za Natuurwetenskappe
Graad 7 June Vraestel