, Begrippe
• Groei: permanente, onkeerbare toename in die grootte
en massa van ʼn organisme.
• Mitose: selverdeling wat afgedrukke van die kern in die
oorspronklike sel maak om die groei en herstel van weefsel
moontlik maak
• Meiose: verdeling van die selkern wat tydens
geslagtelike voortplanting plaasvind om gamete te vorm
• Sedeling: betrokk en verantwoordelik vir groei en
ontwikkeling. Daar is twee soorte sedelinge, mitose en
meiose. Mitose is betrokke by die verdeling.
• Rypwording: mutuasie is die proses wat alle organismes
deurgaan om geslagsrypheid te ontwikkel
• Kopulasie: gedurende geslagsomgang word die stywe
penis in vagina geplaas
• Ejakulasie: refleksie waartydens die semen uit die penis
tot in die vagina uitgespuit word
• Ovuluasie: proses waartydens ʼn ryp eiersel tot aan die
Fallopiusbuis vrygestel word