Steunstelsel
bestaan uit (206 bene): 1. Aksiale Skelet
2. Appendikulere Skelet
Aksiale Skelet
• skedel (kranium en bene van gesig)
• ribbekas sternum en 12 ribbe)
• werwelkolom (26 werwels en kraakbeen)
Appendikulere Skelet
• pektorale (skouer) gordel {boonste ledemate}
• pelviese (bekken) gordel {onderste ledemate}
Pektorale (skouer gordel) Bekkengordel
Skouergordel Bene van been
• klavikel (sleutelbeen) • femus (dy-been)
• skalpula (bladbeen) • patella (knie-skyf)
• tibia (skeenbeen)
Armbene
• fibulla (kuitbeen)
• humerus (bo-arm)
Voetbene
• radius (speekbene)
• tarsalle (enkelbeen)
• ulna (ellepyp)
• metarsale (middelvoet)
Handbene
• falankse (toon)
• karpale (polsbeen)
• metapale (middelhand)
• falankses (vinger)
, Die hoofprossese van spier-skelet-stelsel
1. sametrekking en ontspanning
• die hart
• gestreepte spier
• gladdespier
2. beweging
• diafragma beweeg met asemhaling wand van
spysverterings kanaal
3. voortbeweging
• beweging van ledemate deur gestreepte
spier
Die hoofkomponente van die spier-skelet-stelsel
1. die skelet
• ondersteun liggaam
• gee vorm
• voortbeweging is moontlik
2. spiere
• weefsels wat meganiese werk verlig
Gesondheidskwessies
ragitis: sagte/ongroeibare bene
artiritis: pyn en swelling in gewrigte
osteoporse: bene breek maklik
bestaan uit (206 bene): 1. Aksiale Skelet
2. Appendikulere Skelet
Aksiale Skelet
• skedel (kranium en bene van gesig)
• ribbekas sternum en 12 ribbe)
• werwelkolom (26 werwels en kraakbeen)
Appendikulere Skelet
• pektorale (skouer) gordel {boonste ledemate}
• pelviese (bekken) gordel {onderste ledemate}
Pektorale (skouer gordel) Bekkengordel
Skouergordel Bene van been
• klavikel (sleutelbeen) • femus (dy-been)
• skalpula (bladbeen) • patella (knie-skyf)
• tibia (skeenbeen)
Armbene
• fibulla (kuitbeen)
• humerus (bo-arm)
Voetbene
• radius (speekbene)
• tarsalle (enkelbeen)
• ulna (ellepyp)
• metarsale (middelvoet)
Handbene
• falankse (toon)
• karpale (polsbeen)
• metapale (middelhand)
• falankses (vinger)
, Die hoofprossese van spier-skelet-stelsel
1. sametrekking en ontspanning
• die hart
• gestreepte spier
• gladdespier
2. beweging
• diafragma beweeg met asemhaling wand van
spysverterings kanaal
3. voortbeweging
• beweging van ledemate deur gestreepte
spier
Die hoofkomponente van die spier-skelet-stelsel
1. die skelet
• ondersteun liggaam
• gee vorm
• voortbeweging is moontlik
2. spiere
• weefsels wat meganiese werk verlig
Gesondheidskwessies
ragitis: sagte/ongroeibare bene
artiritis: pyn en swelling in gewrigte
osteoporse: bene breek maklik