Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary NW Eksamen Kwartaal 4

Note
-
Vendu
-
Pages
9
Publié le
09-05-2024
Écrit en
2022/2023

Hernubare en Nie-Hernubare energiebronne : (Bl. 98-101) Energie vanaf fossielbrandstowwe , Steenkool , Olie , Gas en energie vanaf kernbrandstowwe. Energie van die wind en son , biobrandstof. Potensiele en Kinetiese energie : (Bl. 104- 106) Wat is potensiele energie en kinetiese energie in kos. Wat is kinetiese energie ? Hitte-oordrag: (Bl. 114 – 119) Geleiding , Konveksie en straling. Isoleermateriale : (Bl. 125 ) Isolasie van plafonne , Isolasie koelkaste en vakuumflesse en isolerende klere. Energie – oordrag aan die omgewing : (Bl. 130-131) Bruikbare en vermorste energie.Die aarde se seisoene : (Bl.144-145) Die wentelbaan van die aarde om die son en seisoene, direkte en skuinstrale. Opgegaarde sonenergie : (Bl. 148) Die vorming van fossielbrandstowwe.Die relatiewe posisies van die maan , aarde en son : (Bl. 152 ) Swaartekrag : (Bl. 153) Wat is swaartekrag . Faktore wat n voorwerp se swaartekrag beinvloed.

Montrer plus Lire moins
Établissement
Cours

Aperçu du contenu

Natuurwetenskappe
Kwartaal 4
Gr7
Hernubare en Nie-Hernubare energiebronne : (Bl. 98-101) Energie vanaf
fossielbrandstowwe , Steenkool , Olie , Gas en energie vanaf
kernbrandstowwe. Energie van die wind en son , biobrandstof.

Nie-Hernubare energiebronne

1. Energie vanaf fossielbrandstowwe
 Fossielbrandstowwe is steenkool, olie en natuurlike gas.
 Olie en gas voorsien helfte van wereld se energiebehoeftes.
 Steenkool voorsien ongeveer kwart van wereld se energiebehoeftes.
 Meer as helfte van die steenkool word verbrand om elektisiteit te produseer.
 Fossielbrandstowwe is nie-hernubare energiebron.

2. Steenkool
 Miljoene jare gelede het plante in moerasse, energie van die son geabsorbeer.
 Plante het doodgegaan en sand, rots en ander stowwe het dit bedek oor miljoene jare.
 Die gewig van die stowwe wat op die dooie materie le, het beteken dat dit onder groot druk was
en n stof, turf, het onder die druk gevorm.
 Die turf is to verder af na die warm middelpunt van die aarde gedruk.
 Hierdie hitte het die turf in fossielbrandstowwe verander.
 Die plantstowwe het steenkool geword.
 Die ander stowwe het natuurlike gas en olie geword

3. Olie
 Ru-olie en natuurlike gas word dikwels saam ondergronds aangetref.
 Hierdie fossielbrandstowwe kan verkry word deur in die grond te boor en dan doe ru-olie en gas
wat opstyg, te berg.
 Ru-olie word geraffineer om petrol en diesel vir motors, vragmotors en stralerbrandstof vir
vliegtuie te maak.
 Word ook gebruik om plastiekprodukte te maak
 Olie kan verband word om elektrisiteit op te wek.




4. Gas

,  Natuurlike gas wor van onder die grond uitgepomp en dan geprosesseer sodat dit as n brandstof
gebruik te kan word.
 Mense gebruik gasbottels om natuurlik gas te stoor om in die huis te gebruik.
 Hierdie gasbottels is gekoppel aan ligte, verhitting en kooktoerusting wat die gas laat verbrand,
 Natuurlike gas kan ook gebruik word om elektrisiteit op te wek.

5. Energie vanaf kernbrandstowwe
 Soos fossielbrsndstowwe chemise energie bevat, bevat sommige stowwe kernergie.
 Hierdie stowwe word kernbrandstowwe genoem.
 Uraan is n kernbrandstof
 Kernbrandstowwe kan hulle kernenergie in hitte-energie omsit sonder dat hulle verbrand hoef
te word.
 Hierdie energie-omsetting gebeur in n soesiale kamer war n kernreaktor genoem word
 Die hitte wat afgegee word, word uiteindelik in elektriese enrgie omgesit.
 In Suid Afrika wek ons net meer as vyf persent van ons elektrisiteit met behulp van kernenergie
op.
 Tans is die Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad Suid-Afrika se enigste kernkragstasie en dit
het twee kernreaktors.
 Kernenergie veroorsaak nie lugbesoedeling nie, maar die afvalprodukte is gevaarlik vir mense,
diere en plante.
 Is moeilik om van afvalprodukte ontslae te raak.
 Kernkragstasies benodog ook uraan, wat ontgin moet word
 Uraanontginning het n soortgelyke omgewingsimpak as goudontginning.
 Die feit dat uraan nodig is vir kernenergie beteken dat kernenergie nie-hernubaar is.

Hernubare energiebronne

 Hernubare energiebronne word voordurend aangevul .
 Hernubare energiebronne is Hidroëlektrisiteit, Energie van die wind en sonlig en biobrandstof

1. Hidroëlektrisiteit
 Elektrisiteit verkry uit die energie van bewegende water staan as Hidroëlektrisiteit bekend.
 Lopende water draai die turbine, wat n groot sirkelvormige struktuur met lemme is, soortgelyk
aan n waaier.
 Die beweging van die turbine verskaf energie aan n opwekker wat elektrisiteit opwek.

2. Energie vanaf wind
 Beweging van die wind vorm energie wat onderskep en in ander vorms van energie omskep kan
word.
 Windenergie kan nie opgebruik word nie.
 Windmeule word reeds vir baie jare op plase gebruik om grondwater te pomp.
 Windturbines word gebruik om elektrisiteit te genereer.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
9 mai 2024
Nombre de pages
9
Écrit en
2022/2023
Type
RESUME

Sujets

$4.86
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
marlenerohrs
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
12
Membre depuis
1 année
Nombre de followers
2
Documents
52
Dernière vente
5 jours de cela

3.0

1 revues

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Documents populaires

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions