• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary G 7 NW Eksamen Kwartaal 2

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Die biosfeer, Vertebrate, Invertebrate, Puberteit, Voortplantingsorgane, Fisiese eienskappe van materiale: Sterkte, Kook en Smeltpunt, Buigsaamheid, Geleidingsvermoë en ander eienskappe , Metodes vir die fisiese skeiding van mengsels

Content preview

NATUURWETENSKAP – Graad 7
KWARTAAL 2
EKSAMEN AFBAKENING
Datum waarop toets geskryf word: 5 Junie 2023

Die biosfeer Bl.1 – 2
Sleutelwoorde
1. Mikroörganisme - ’n eensellige plant -of klein dierlike organisme wat so klein is
dat dit net deur ’n mikroskoop gesien kan word
2. Amebes - mikroskopiese eenselligelorganismes wat in vars water woon (enkelvoud:
amoeba)

Die biosfeer bestaan uit drie lae:
o Litosfeer - wat uit grond en gesteentes
op die kors en seebodem van die aarde
bestaan
o Hidrosfeer - wat uit al die water op
aarde bestaan en die oseane, mere,
riviere en ondergrondse water insluit
o Atmosfeer - wat ’n laag gasse is wat die
aarde omring en wat lewe kan onderhou.

Wat is die biosfeer?
1. Die biosfeer is ’n groep sfere of lae waar lewe op aarde bestaan.
2. Die woord kom van “bio” wat lewe beteken en “sfeer” wat die aarde se vorm is.
3. Omdat die biosfeer lewe ondersteun, bevat dit ’n menigte lewende organismes.
4. Wanneer hierdie organismes sterf, word hulle dooie organiese materie.
5. Hierdie dooie organiese materie is ook deel van die biosfeer.

Lewende organismes in die biosfeer
1. Elke sfeer van die biosfeer bevat baie verskillende soorte lewende dinge, wat die
volgende insluit:
o plante,
o diere
o mikroörganismes
2. Die litosfeer is die tuiste van plante soos akasiabome, varings en eetbare plante
soos spinasie en aartappels.
3. Diere so groot soos olifante en so klein soos miere bly in die litosfeer.
4. In die grond is daar mikroörganismes soos protosoë wat help om dooie organiese
materie af te breek.
5. Stikstofbindende bakterieë help om die grond vrugbaarder te maak.
6. Menige lewende organismes lewe in die hidrosfeer, in die oseane asook in vars
water.

, 7. Plante soos alge en seewier floreer in die water. Die hidrosfeer bevat ook ’n diverse
verskeidenheid diere, wat see-anemone, ’n menigte visspesies en soogdiere soos
dolfyne en walvisse insluit.
8. Mikroörganismes soos amebes en plankton woon in groot volumes in die hidrosfeer.
9. Diere wat baie tyd in die aarde se atmosfeer deurbring, sluit voëls en vlieënde
insekte in.
10. Bakterieë, wat mikroörganismes is, kan ook in die atmosfeer sweef.
Vertebrate Bl. 12 - 15
Sleutelwoorde:
1. Koudbloedig – beskryf n dier waarvan die liggaamstemperatuur volgens die
temperatuur van die omgewing wissel
2. Warmbloedig – beskryf n dier waarvan die liggaamstemperatuur intern beheer
word en wat energie verbruk om n konstante liggaamstemperatuur te handhaaf.
3. Larwe – die onvolwasse vorm van n dier wat metamorfose of verandering
ondergaan
4. Metamorfose – die proses waarin n organisme sy vorm heeltemal tydens sy
lewensiklus verander, bv ruspe wat in n skoenlapper ontwikkel
5. Landdiere – diere wat Meestal of heeltemal net op land lewe.

 Daar is 2 hoofgroepe diere
o Invertebrate of diere sonder `n ruggraat(ongewerwelde diere).
o Vertebrate of diere met `n ruggraat(gewerwelde diere).

 Die 5 klasse van vertebrate
1. Visse
2. Amfibieë
3. Reptiele
4. Voëls
5. Soogdiere

VISSE
1. Visse is koudbloedig vertebrate wat in akwatiese
ekosisteme (water) bly.
2. Hulle bly in vars of see water en sommiges kan in
altwee bly.
3. Visse het kieue om asem te haal.
4. Die kieue haal suurstof wat die visse vir respirasie gebruik uit die water.
5. Die suurstof word tydens fofosintese deur die waterplante in die water vrygestel
6. Visse plant voort deur eiers te le.


AMFIBIEË
1. Amfibieë is kouebloedige vertebrate wat op land en in
water kan lewe.
2. `n Padda is `n voorbeeld van Amfibië.
3. Amfibieë lewe gewoonlik in klam ekostelsels naby water.
4. Padda het net `n kop en `n romp en nie ook `n stert nie.
5. Gewebde pote help die padda om vinnger in water te swem.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 8, 2024
Number of pages
10
Written in
2022/2023
Type
Summary
$4.99

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions