Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 2
Totaal:85 punte Tyd:1½ uur
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 10: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip – Ex mag gebruik word nie.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
Onderwerpe wat in hierdie toets gedek word:
Koördinaat meetkunde
Trigonometrie
Eienskappe van driehoeke (gelykbenige driehoek, reghoekige driehoek)
Parallelogramme en ruite
Eienskappe van diagonale in parallelogramme en vlieërs
Berekeninge wat koördinate, lengtes en hoeke insluit
Gebruik van meetkundige eienskappe en stellings om probleme op te los
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 10 Junie Vraestel 2
, VRAAG 1
In die diagram hieronder word die koördinate van gegee as A(-2 ; 4), B (-6 ; -2) en C
(8 ; 2). P en Q is middelpunte van AB en BC onderskeidelik.∆ ABC
1.1 Bereken die koördinate van P en Q (4)
1.2 Dui aan dat:
1.2.1 PQ AC (4)
1
1.2.2 PQ = AC (4)
2
1.3 Bereken tot TWEE desimale plekke, die omtrek van∆ ABC (4)
[16]
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 10 Junie Vraestel 2