Werkende vr
deur Eveleen Castelyn
,1. ek het die son gegroet,
2. my huis, my man,
3. die lug se voëls;
4. my kind getroos:
5. toe maar Mammie sal nou-
6. nou weer kom;
7. met my koplamp
8. en ‘n toebroodjieblik
9. vir ‘n dagskof afgedaal
10.in die skag
11.en toe ek na halfvyf
12.weer uit die hysbak klim
13.was my kind al groot,
14.my man was grys
15.en die swaels het reeds
16.vertrek met die jaar se
17.samevlug
, WAAROOR GAAN DIE GEDIG?
What is the poem about?
o Die gedig gaan oor ‘n ma wat werk (working mom).
o Sy gaan vroeg uit die huis om te gaan werk en kom laat by die huis.
o Haar kind is nog baie jonk.
o Die gedig eindig met die ma wat baie jare werk besef (realise) dat haar man oud
geword het en haar kind groot geword.
The poem is about a working mom who works hard to support her family.
She leaves the house early and comes home late.
The poem ends with the woman realising that in the time that she was working, her
husband has grown old and her child has grown up.
, Strofe “ek” = die ma wat werk. Sy gaan vroeg werk toe as die son opkom
1 I greeted the sun
1. ek het die son gegroet,
my home, my husband
2. my huis, my man,
the birds in the sky
6 versreëls = sestet
3. die lug se voëls; Die somervoëls ➔ dit is SOMER
I comforted my child
4. my kind getroos: Die kind is hartseer omdat die ma moet gaan werk.
Don’t worry, Mommy wil be back now now
5. toe maar Mammie sal nou-
Mommy will come again “Mammie” is die troetelnaam van die kind vir
6. nou weer kom; die ma