Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 19 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 19 pages

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1: Totaal:  150. Inhoud: Data hantering | Belasting | Tariewe | Waarskynlikheid | Wisselkoerse | Lenings Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 12 Wiskundige Geletterdheid
Kwartaal 2 - 2024
Vraestel 1
Totaal:150 punte Tyd:2 ure


Leerder se naam: _________________________________ Gr. 12: __________.



Instruksies en inligting:

 Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
 Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
 Geen tip – Ex mag gebruik word nie.
 Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
 Sterkte!!




Onderwerpe per vraag:

Vraag Onnderwerp Totaal
1 Datahantering 25
2 Belasting 27
3 Data Hantering 26
en Tarriefstelsel
4 Waarskynlikheid 18
5 Wisselkoerse 18
6 Lenings 11
Vraag 1:


1|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 1

, 1. Die maand tot maand inflasie van voedselpryse in Gauteng, soos verskaf deur
Statiese Suid-Afrika, word hieronder aangetoon:
Jan Feb Mnr Apr Mei Jun Jul Aug Sept Okt Nov Des
0,2% 0,15% 0,4% 0,1% 0,18% 0,3% 0,2% 0,3% 0,21% 0,12% 0,3% 0,2%

1.1.1 Beskryf die term inflasie. (2)
1.1.2 Rangskik die inflasie per maand van klein na groot. (2)
1.1.3 Bepaal die mediaan van die data. (2)
1.1.4 Bepaal die inflasie vir die jaar. (2)
1.1.5 Bepaal die 5 getal opsomming van die data hier bô. (5)
1.1.6 Teken `n Mond – en – Snor diagram van die bostaande data. (3)
1.1.7 Is die data skeef met skakels van skeef na regs? (2)


1.2 Johan, `n Gr.12 leerder van Pretoria in Gauteng beweer dat die lewenskoste van
goeie kan uitwerk deur hulle pryse te evalueer. Hy kyk spesifiek na kruideniersware
wat gekoop word en waarvan hy die prys van elke item afrond tot die naaste Rand
toe. Hieronder is `n lys van die pryse van die items, gegee in Rand.
15; 25; 31; 35; 35 ; 35; 45; 60; 65; 74; 80; 80; 80; 92 ; 100; 102


1.2.1 Teken die `n stingel – en – blaar diagram om bostaande data vir te
stel (4)


1.2.2 Watter mate van sentrale neiging sal `n beter voorstelling vir die (3)
bostaande data gee, die gemiddeld of die mediaan? [25]


Vraag 2:
Marius is 40-jarige rekenmeester wat woonagtig is in Kaapstad. Hy verdien
`n maandelikse Bruto salaris van R47 540. Hy, sy vrou en hulle dogtertjie is
op sy mediese fonds. Hy maak maandeliks `n 7,5% bydrae tot sy
pensioenfonds en sy werknemer dra ook 7,5% by + die verpligte WVF wat
hulle moet bydrae.
2.1.1 Bereken Marius se jaarlikse inkomste. (2)



2|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 1

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
April 28, 2024
Number of pages
19
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.51

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
17 hours ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions