Formele toets
Totaal:125 punte Tyd:2½ ure
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 12: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip nie – Ex mag gebruik word.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
1|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2
,Vraag 1
Nomzamo se kolwyntjies
Hieronder is die resep wat Nomzamo, 'n gr.12-leerder by Gauteng Girls' High gaan
gebruik om kolwyntjies te bak vir haar 2014 matriekafskeid fondsinsameling.
Bestanddele:
250g gesoute botter, teen kamertempratuur
300g strooisuiker
1 teelepel vanilla essence
4 groot eiers, teen kampertempratuur
270g bruismeel
250ml melk
Metode:
1. Voorverhit die oond tot 180° C (konvensionele oonde)en 150° C (nie-
konvensionele oonde).
2. Plaas 2 stelle van 12 kolwyntjiehouers in die kolwyntjiepan.
3. Roer die botter, suiker en vanilla essence saam tot dit ’n ligte kleur het. Ongeveer
8-10 minute.
4. Gooi die eiers geleidelik een vir een by. Meng die baksel die hele tyd om klonte te
voorkom.
5. Sif die meel en melk by en roer die mengsel deeglik.
1
6. Maak die kolwyntjie houers vol en bak dit in die oond vir 12-15 minute.
2
7. Toets met ’n tandestokkie of die kolwyntjies gereed is.
1.1.1 Bereken in kg's die massa van die botter wat vir hierdie resep benodig
word. (2)
1.1.2 Skryf die verhouding van die gewig in gram strooisuiker tot bruismeel in
eenvoudigste vorm. (3)
1.1.3 Die resep beveel aan dat die kolwyntjies vir 'n maksimum van
2|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2
, 15 minute in die oond moet wees. Indien Nomzano die eerste bondel om
09:10 in die oond sit,en sy bak sewe baksels, hoe laat sal dit die laaste baksel
uit die oond haal. (2)
1.1.4) Skakel die konvensionele oond temperatuur van 180 ° Celsius om tot grade
Fahrenheit. (2)
1.1.5) Hoeveel milliliter Vanilla Essence sal Nomzamo gebruik as sy 7 baksels
kolwyntjies maak? (2)
1.2) Nomzamo illustreer die verskillende opsies wat sy vir haar kolwyntjies het in
die diagram hieronder. Een van die opsies is weggelaat.
Sprinkles
(a)
Sparkles
Sjokolade
Sprinkles
Cream
Soda
Sparkles
Kolwyntjies
Sprinkles
Karamel
Sparkles
Vanielje
Sprinkles
Cream
Soda
Sparkles
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord:
1.2.1 Skryf die naam neer van die tipe voorstelling wat hierbo gebruik word. (2)
1.2.2 Skryf die naam van die opsie neer wat as (a) gegee word. (2)
1.2.3 Skryf, as 'n desimale breuk, die waarskynlikheid neer dat ’n persoon lukraak
'n vanieljekolwyntjie met met karamel en sprinkles kies. (2)
3|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2