Die vlerke van naaldekokers
Vrae
1. Hoekom voel Kylie skuldig en hoekom voel haar ma, Ingrid, skuldig?
2. Hoekom weier Kylie om haar hare kort te knip?
3. Waar het Lee geleer om ‘n mooi poniestert te maak?
4. Watter geheim omtrent Oupa Du Preez, erken Kylie?
5. Hoe verskil Kylie en Lieke van mekaar? Noem 4 feite.
6. Watter vreemde droom het Kylie gehad toe sy in die hospitaal wakker geword
het na die ongeluk?
7. Watter hand van Kylie is nie meer daar nie?
8. Voltooi die volgende tabel:
KARAKTER FLIEK AANHALING
Lee
The Terminator
The Wizard of Oz
“Don’t just fly, soar!”
9. Waar bly Kylie, Lee en Oupa in Graaff-Reinett?
10. Hoekom is die plek so spesiaal vir Oupa Du Preez?