Requirements for this paper/Benodigdhede vir hierdie vraestel: Calculators: Yes/Ja
Answer scripts/ X Multi-choice cards (A5)/
Antwoordskrifte: Multikeusekaarte (A5):
Attendance slips (Fill-in paper)/ Multi-choice cards (A4)/
Presensiestrokies (Invulvraestel): Multikeusekaarte (A4):
Scrap paper/ Graph paper/
Rofwerkpapier: Grafiekpapier:
Type of assessment/Tipe assessering: FORMELE TOETS 2 Qualification/Kwalifikasie: B COM, en ander
Module code/Modulekode: ACCS 111 Duration/Tydsduur: 100 minute
Module description/Modulebeskrywing: FINANSIËLE REKENINGKUNDE Max/Maks: 50 punte
Examiner(s)/Eksaminator(e): MEV A SMIT Date/Datum: 18/04/2023
MEV L CORNELIUS
MEV MM WEYERS
MNR P TAWANA
MNR T MASHOENE
Internal/Interne moderator(s): MEV H VORSTER Time/Tyd: 08:00
Submission of answer scripts/Inhandiging van antwoordskrifte: Afrikaans and English papers seperately please.
Instruksies:
1. Studente mag nie selfone in die toetslokaal hanteer nie en selfone toebehore, insluitend maar nie
beperk tot oorfone, word nie toegelaat nie. Slimhorlosies word ook nie toegelaat nie.
2. Studente moet hulle sakke voor in die lokaal los.
3. Studente sal aan dissiplinêre prosedures onderworpe wees indien hulle:
boeke of notas in hulle besit het (behalwe tydens opeboekeksamens/toetse);
poog om `n ander student te help of probeer om hulp te kry van enige student.
4. Geen student mag die toetslokaal verlaat voordat een halfuur van die toetssessie verloop het nie.
5. Geen verversings word in die toetslokaal toegelaat nie.
6. Geen bladsye mag uit die antwoordboeke verwyder word nie.
7. Antwoordboeke moet by die toesighouers ingehandig word voordat enige student die toetslokaal mag verlaat.
8. Die bywoningstrokie, wat ook as bewys van onderneming dien, moet voltooi word.
9. Aantekeninge mag op die vraestel gemaak word.
10. Alle antwoorde moet in swart of blou ink geskryf word – potlood sal nie gemerk word nie.
11. Alle vrae moet beantwoord word.
12. Toon alle berekeninge en rond af tot die naaste rand.
13. Die aantal punte getoon teenoor die vereiste/s vir elke vraag gee `n aanduiding van die lengte en
detail wat van u antwoord verwag word.
14. Beantwoord die vrae deur gebruik te maak van:
effektiewe ordening en uiteensetting;
sinvolle verduidelikings;
logiese argumente; en
ondubbelsinnige en bondige taalgebruik.
15. Begin elke gedeelte van ‘n vraag op `n nuwe bladsy.
INHOUD PUNTE MINUTE
Vraag 1 – Joernaalinskrywings 17 34
Vraag 2 – Oorboeking na algemene grootboek en vooraansuiweringsproefbalns 20 40
Vraag 3 – Nie-bedryfsbates, depresiasie en bateverkope 13 26
Vrywaring: Alle name van persone, plekke en sake-entiteite wat in hierdie eksamenvraestel genoem word, is fiktief en
enige ooreenkoms met werklike persone, lewend of dood, plekke en sake-entiteite is bloot toevallig.
ACCS111/ACFS111 – TOETS 2 – 2023 1/4