2024 Summary Vraag (Lina Spies) / Vraag-Lina Spies (Graad 10 kw1) GRADED A+
Lina spies - ANS-6 Maart 1939 op Harrismith in die Organje vrystaat gebore. Universiteit van stellenbosch studeer, en 1963 meestersdraad oor die posie van Elsiabeth Eybes voltooi. Etc op bl 87 Inleideing tot gedig - ANS-verskyn en fokus op die spanning tussen die tydelike en tydlose, die hier en die duredne Litere aspek - ANS-Die titel vraag verwys na die tewe vrae in die gedig, wat gebreur as verliefheid nie net verbygaan nie, maar in liefde ontwikkel, en is liefde meer draaglik as verliefheid? die word nooit beantwoord nie Speker voer tog redes wat verliefheid van liefde onderkein Watse styl is die gedig - ANS-in vryevers (het nie n vaste rym skema of paragraaf konstruksie nie) Ook in informele praat styl Enjabament word hierversterk alletresasie en assionasie word baie gebruiik en skep n tempe persoonifikasie in "die drif gebuisves in die lendende" en die "wat skuil in die buitekring van die sintuie" liefde is dus minder gerig op hierdie dange en begeertes en skuil buite die sintuiklike waarnemingsveld
Document information
- Uploaded on
- February 14, 2024
- Number of pages
- 4
- Written in
- 2023/2024
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers