Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Exam (elaborations)

Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Maart Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

Graad 10 Lewenswetenskappe Maart Vraestel: Totaal: 50 Inhoud: Biosfeer tot ekosisteme | Biodiversiteit & klassifikasie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE MAART TOETS

AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as antwoorde vir die volgende vrae. Kies die
korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1.1-1.1.5) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.6. D.

Gr 10 leerders het ‘n eksperiment gedoen om windspoed by
verskillende hoogte bo seevlak te toets vir ‘n sekere tydperk elke
dag rondom 12 uur.

Antwoord vraag 1.1.1- 1.1.3 met die verklaring hierbo ingedagte.

1.1.1 Watter van die volgende sal die onafhanklike veranderlike wees?
A Windspoed
B Verskillende hoogte bo seevlak
C Tyd van die dag
D Tydperk

1.1.2 Watter van die volgende sal die afhanklike veranderlike wees?
A Windspoed
B Verskillende hoogte bo seevlak
C Tyd van die dag
D Tydperk

1.1.3 Watter van die volgende sal die konstante veranderlike wees?
A Windspoed
B Verskillende hoogte bo seevlak
C Tyd van die dag
D Tydperk

1.1.4 Die volgende is NIE ‘n abiotiese faktor in die ekosisteem van ‘n sprinkaan
nie:
A Die lug wat dit inasem
B Die temperatuur waarby dit lewe
C Die afval wat dit produseer
D Die aspek van die berg waarop dit is


1|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Maart Vraestel

, 1.1.5 Watter van die volgende is die beste voorbeeld van ‘n populasie?
A Alle organisms in ‘n sekere area van die Kruger Nationale Park
B Visse in ‘n visdammetjie
C Diere in die Pretoria Dieretuin
D Rooivlerkspreeus in ‘n landery
[5x2=10]


1.2 Gee die korrekte BIOLOGIESE TERM vir elk van die volgende beskrywings.
Skryf SLEGS die TERM langs die VRAAGNOMMER (1.2.1-1.2.4).

1.2.1 Dood van al die individue van ‘n spesifieke spesie.

1.2.2 Wanneer die liggaamsprosesse stadiger word as gevolg van hoë temperature.

1.2.3 Kan hul eie kos produseer.

1.2.4 Proses van stikstof opname in plante. [4x1=4]


1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in KOLOM II. Skryf SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN langs die VRAAGNOMMER (1.3.1-1.3.3).

KOLOM I KOLOM II
1.3. Provinsie waar die Savanna bioom A. Mpumalanga
1 gevind word B. Limpopo
1.3. Klimaat verwys na A. Temperatuur
2 B. Humiditeit
1.3. Bronne wat koolstofdioksied in die A. Plante
3 atmosfeer verminder B. Diere

[3x2=6]
[TOTAAL AFDELING A = 20]




2|Page www.summariessa.co.za Lewenswetenskappe
Graad 10 Maart Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
February 1, 2024
Number of pages
8
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.18

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions