AARP BEGINSELS PRACTICE TEST 2023 WITH COMPLETE SOLUTIONS
AARP BEGINSELS PRACTICE TEST 2023 WITH COMPLETE SOLUTIONS Besigheidentiteitsbeginsel - answer Die finansiële sake van 'n besigheid word geheel en al afsonderlik van die eienaar gehou Historiese kostebeginsel - answer Bates word teen kosorys gewaardeer (dws die bedrag wat oorspronklik daarvoor betaal is - kosprys) Lopende saak-beginsel - answer Finasiële state word opgestel met die veronderstelling dat die besigheid vir die voorsienbare toekoms sal voortbestaan Paringsbeginsel - answer - Inkomste en uitgawes moet in die regte finansiële tydperk opgeteken word; en - Indien 'n uitgawe aangegaan is om 'n inkomste te genereer, moet hierdie twee items teenmekaar afgespeel word Omsigtigheidsbeginsel - answer Finansiële state word op 'n konserwatiewe manier aangebied - selfs pessimisties
Written for
- Institution
- AARP
- Course
- AARP
Document information
- Uploaded on
- January 31, 2024
- Number of pages
- 1
- Written in
- 2023/2024
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers