Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 12 pages

Graad 12 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo: Totaal:  100 punte. Die vraestel dek die volgede werk 50/50 Newton se Wette | Momentum & impuls | Projektielbewegings | Organiese Chemie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 12 FISIESE WETENSKAP MAART TOETS

VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER
(1.1.1-1.1.7) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.8. D

1.1 Watter van die volgende pare verbindings bevat dieselfde homoloë reeks?
A C2H4 en C3H8
B C2H4O en C3H6O
C C3H6 en C4H6
D CH4O en C2H4O2

1.2 In watter van die volgende gevalle sal die resulterende krag gelyk wees aan 0N.




A ‘n Voorwerp beweeg met konstante versnelling.
B Wanneer die enigste krag wat op die voorwerp inwerk, gravitasie is.
C ‘n Voorwerp ondergaan gelyke verplasings elke sekonde.
D ‘n Voorwerp beweeg met toenemende versnelling..

1.3 Watter van die volgende stellings verduidelik gewigloosheid?
A ‘n Voorwerp beweeg opwaarts teen konstante snelheid.
B ‘n Voorwerp beweeg afwaarts teen ‘n konstante snelheid.
C ‘n Voorwerp versnel opwaarts weg van die grond deur ‘n konstante toegepaste krag.
D ‘n Voorwerp versnel na die Aarde met ‘n versnelling van 9.8m.s -2.

1.4 Die traagheid van ‘n voorwerp …

A is groter as die massa kleiner is.
B neem toe soos die toegepaste krag toeneem.
C is die weerstand in verandering in sy beweging.
D neem toe soos die wrywingskrag op die voorwerp toeneem.


1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 12 Maart Vraestel

, 1.5 ‘n Ruimtevaardiger het ‘n massa van Fg op Aarde. Watter afstand, in terme van die radius
van die Aarde (r), sal die ruimtevaardiger wees indien sy gewig 1⁄4 van sy gewig (F g) op die
oopervlak van die Aarde, is?
A 2r
B R
C 1⁄2 r
D 1⁄4 r

1.6 ‘n Boks word voorentoe gestoot met ‘n krag van 100N maar beweeg nie. ‘n Moontlike rede
hiervoor is:

A wrywingskrag is ook 100N.
B wrywingskrag is meer as 100N.
C wrywingskrag is minder as 100N.
D geen van die bogenoemde.
[12]


VRAAG 2
Drie organiese verbindings (A, B en C) met verskillende funksionele groepe word hieronder
getoon.




2.1 Skryf neer TWEE spesiale eienskappe van koolstof wat dit moontlik maak om so groot
verskeidenheid organiese verbindings te vorm. (2)

2.2 Definieer die term funksionele groep. (2)

2.3 Skryf neer die:
2.3.1 Strukturele formule van verbinding A. (2)
2.3.2 IUPAC naam van verbinding B. (2)

2.4 Verbinding C, pentaan en verbinding X is verbindings met dieselfde molekulêre formule
maar verskillende strukturele formules.
Skryf neer die:
2.4.1 Term gebruik vir die bostaande beskrywing. (1)
2.4.2 Strukturele formule en IUPAC naam van verbinding X. (4)
[13]


2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 12 Maart Vraestel

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 30, 2024
File latest updated on
March 12, 2024
Number of pages
12
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$3.50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions