• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary IEB Donker Web Chapter 19-35

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

IEB Donker Web notes in depth created using both class notes based off the 'IEB vir die leerder' note pack as well as Eduteach Donkerweb notes

Content preview

Chapter 19:
 Greg fokus op sy studies en speel vleuel (fly half) in rugby
 Rina het extra sekuriteit by haar huis
 Greg is op die pad na Neelsie (waar hulle eet), dan sien n ou in n hoodie wat lag oor sy oe getrek is
 Dis Xander, Xander draai om en hol met die sypaadjie af. Greg sit hom agterna
 Greg hardloop:
 Die botaniese tuin binne
 Die agterkant van die tuin spring hy moeteloos oor die ysteralies
 Universiteitmuseum
 Victoriastraat
 Universiteitsbibloteek
 Verloor Xander
Chapter 20:
 Greg stap by die Wilgenhof koshuis – n manskoshuis
 Mense kan enigste gaan na Wilgenhof as hulle pa gaan daar
 Plank waarsku Greg dat hy die dinge moet los
 2 uur in die oggend, het Greg n boodskap op sy foona:
 “Woensdagoggend, halfagt,by die Inligtingsentrum,
Markstraat, kry jou daar”
 Dis Woensdag, 7:29
 “Greg Owen” roep n bruin man van uit die Magistraatskantoor se aanhoudingselle
 Greg sien hande, geen gesig nie
 Die man waarsku dat die Baker nie Greg se speelmaat is nie
 Die man waarsku Greg dat sy pa is nie veilig in die Pretoria Gevangenis


Chapter 21:
 Greg wonder of hy moet die tronk bel of hy moet sy pa waarsku
 Dirk gee Greg n raad: “n Mannetjie soos jy. Mense ken jou.”
 Greg vertel Dirk dat hy die Baker wil soek omdat iemand in die selle gedreig Greg
 Greg Vertel Dirk oor Xander en Tom
 Greg ook vertel Dirk oor die Gebrande Boek, Trollip, Trollip se vrou en die tronkbesoek aan sy pa
 Dirk se dat iemand in tronk kan Chris waarsku
 Dirk se die onderwerelde komplotte (schemes) is soos n massiewe Gordiaanse Knoop.
 Gordiaanse Knoop: Jy kan nie die begin of einde van die tou sien nie.
 Die Gordiaanse knoop is n onmoontlike raaisel wat Alexander die Grote assosier
 Greg vra as hy moet die soek los. Dirk vra of hy iemand wat opgee is
 Dirk se Greg moet Lisa uit die hele ding los

, Chapter 22:
 Greg kry n boodskap: “Kry Telegram App. Ons moet chat. Jy ken my username.”
 Telegram is boodskapdiens wat wolkebaseer is. Daar is nie name of selfoonommers nie (dis
weggesteek)
 Greg laai die toep en registreer as G-4ce
 Greg tik die Baker in: Materi food – Bakery/sweet bakery ens..
 Greg tik EKK-0 in (Xander se username)
 Daar is n video op Xander se SFTP server
 Dis n video van die regter se teregestelling (execution):
 Daar is n man wat op sy kniee staan
 Die gesigte van die vier ander mense is onduidelik
 Die man pleit dat hy n vrou en kind het
 Greg ken een van die mense se stem: Dok Pienaar
 Nie een van die stemme klink soos Chris
 Dok gee die instruksies:
o Hulle het n pistol in die Regter se keel
o Sy tande kraak
o Hulle kry n swart lap oor Regter se oe
o n Rubberbinneband van n motor om Regter se kop sodat hy versmoor
 Dis Dok se werk om die regter dood te maak
 Chris was betrokke
 Dis Valkyrie se idee om die regter dood te maak


Chapter 23:
 Dok is die boos. Greg nou weet die regtig Dok
o Die moordenaar het n Glimlag
 Greg tik na Xander: “Ek is so jammer. Ek het nie geweet nie”
 Xander besef dis nie Greg wat die video op die server sit nie
 Greg vra Xander om help van die Baker te vind
 Al op Telegram is weg. Die video en die gesprek
 Xander stuur 2 pakkies na Greg:
 1: n Skootrekenaar (hy nie weet die wagwoord nie)
 2: Box wat die woorde “Dangerous things” geskryf het
Chapter 24:
 Greg maak die tweede box oop wat was van “Dangerous Things” maatskappy (company):
 Daar is:
o n Plastieksakkie
o n Elektroniese skyfie (so groot soos n ryskorrel) (xNT NFC tag)
o Twee plastiekhandskoene
o n Vreemde inspuiting met n massiewe naald
o Alkohollappies
 Die skyfie is RFID  manier waar jy kan mense met radiofrekwensie identifiseer
 Die transponder werk op kort afstande
 Greg fokus op die woord “Biohacking”
 Die transponder word in jou hand, onder die vel, ingeplant met die inspuiting

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 22, 2024
Number of pages
7
Written in
2023/2024
Type
Summary
$9.25

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
deanfeldman
4.0
(1)
Sold
2
Followers
2
Items
15
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions