*hoofstukopsommings van hoofstuk 1 tot 5, karakters en hersieningsnotas.
Tina Louw
➔ Hoofkarakter
➔ Haar biologiese pa is Stefaans Marais.
➔ Sy woon op Coetzeerus saam met haar ma (Lettie) en pa (At)
Hoofstuk 1
Hoe lyk Tina anders as haar klasmaats?
➔ Sy is kort.
➔ Sy het dun lippies en 'n spits neus
➔ Sy het nie 'n groot boude nie
➔ Haar oë is amandelvormig.
Wat is die naam van haar skool?
Rising Star
➔ Tina doen goed op skool.
➔ Sy is beleefd en goed gemanierd.
➔ Sy dink passievol oor baie dinge
➔ Sy verstaan dat haar geboorte 'n 'fout' was, maar sy weet haar ma is net so lief vir
haar soos Sy vir haar twee jonger kinders.
Opsomming
➔ Tina Louw wil na die Kaap wegloop
➔ Sy hoop om 'n beter toekoms te hê as in haar tuisdorp in die Karoo
➔ Sy stap langs die N1
➔ 'n Motor stop langs haar en 'n voetganger spring uit.
➔ Sy gesig is erg verbrand en skaars herkenbaar
➔ Hy wys na die ingang van Engelsplaas - hy sê vir Tina sy moet die eienaar (Stefaans
Marais) vir geld gaan vra
➔ Hy sê vir haar sy naam is Jakob.
➔ Tina gaan vra Stefaans Marais vir geld en hy stem in om skoolgeld en losiesgeld te
betaal