LESBEPLANNING
KABV
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE
(GESKIEDENIS)
GRAAD: 9
KABV ONDERWERP 1990: Vrylating van Nelson Mandela en
die ontbanning van die
vryheidsbeweings.
LESDOELWITTE: AAND DIE EINDE VAN DIE LES MOET LEERDERS INSTAAT WEES OM:
Gebeure wat tot die 1994-verkiesing aanleiding gegee het identifiseer:
Binnelandse weerstand en ondedrukking 1980’s
Buitelandse druk op apartheidsregime 1980’s
Einde van die Koue Oorlog 1990
Ontbanning van politieke bewegings 1990
Vrylating van Mandela en ander politieke gevangenes 1990
Onderhandeling en geweld 1990-1994
Demokratiese verkiesing.
KENNIS: VAARDIGHEDE:
Die leerder sal ’n breer begrip hê oor Luistervaardighede
die onstaan van die PAC 1959 en 1960: Kommunikasievaardighede
Sharpville-slagting en Langa-optogte.
INTEGRASIE MET ANDER VAKKE:
BRONNE GEBRUIK DEUR DIE ONDERWYSER:
Leerder handbook en notas
Leerondersteuningmateriaal:
Handboeke; Leerderboek; Onderwysergids; Notas
SITUASIE ANALISE:
Afrikaans medium van onderrig verskaf;
Goeie klaskamer dissipline;
Diversiteit onder leerders;
Gemengde klasse: Meisies & Seuns
Leerder totaal per klas wissel.
REFLEKSIE:
Onderwyser: