LESBEPLANNING
KABV
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE
(GEOGRAFIE)
GRAAD: 9
KABV ONDERWERP Ontwikkeling
LESDOELWITTE: AAND DIE EINDE VAN DIE LES MOET LEERDERS INSTAAT WEES OM:
Betekenis van ontwikkeling- insluitend ekonomiese, sosiale en omgewingsaspekte;
Maniere om ontwikkeling te meet;
Die menslike Onwikelingsindeks (HDI)- Lewensverwagting, onderwys, BBP per capita
Wêreldkaart wat die HDI aandui;
Verskille in die ontwikkeling rondom die wêreld- vergelykings van geselekteerde lande en
streke.
KENNIS: VAARDIGHEDE:
Die leerder sal ’n breër begrip hê oor Luister vaardighede
die konsep van Ontwikkeling Kommunikasievaardighede
INTEGRASIE MET ANDER VAKKE:
BRONNE GEBRUIK DEUR DIE ONDERWYSER:
Leerder handbook en notas
Leerondersteuningmateriaal:
Handboeke; Leerderboek; Onderwysergids; Notas
SITUASIE ANALISE:
Afrikaans medium van onderrig verskaf;
Goeie klaskamer dissipline;
Diversiteit onder leerders;
Gemengde klasse: Meisies & Seuns
Leerder totaal per klas wissel.
REFLEKSIE:
Onderwyser: