VERBRUIKERSTUDIE
GRAAD 12 2020
KONTAK- 082 798 6127 VIR MEER INLIGTING
Kopiereg voorbehou aan Kobie-lee Rautenbach
,INHOUDSOPGAWE:
woordelys – belangrik vir sekere terme wat genoem word asook REKORD
afbakening
hoofstuk 1 – beweeg vanaf n idee na die vervaardiging en bemarking van n
produk
hoofstuk 2 – keuse van geskikte produkte
hoofstuk 3 – doeltreffende produksie van gehalteprodukte
hoofstuk 4 – ontwikkel n bemarkingsplan volgens die 5P-bemarkingstragtegie
hoofstuk 5 – volhoubare winsgewendheid
hoofstuk 6 – beste verkope-scenario’s, slegteverkope-scenario’s en kontantvloei-
vooruitskattings
hoofstuk 7 – mode en voorkoms in die werksomgewing
hoofstuk 8 – verbruikerskwessies aangaande kleding en tiekstiele
hoofstuk 9 – voeding- en voedselverwante gesondheidstoestande
hoofstuk 10 – voedselverwante siektes
hoofstuk 11 – voedselbymiddels
hoofstuk 12 – voedseletikettering
hoofstuk 13 – voedselverwante verbruikerskwessies
hoofstuk 14 – verskillende opsies om n huis te bekom
hoofstuk 15 – finansiële en kontraktuele aspekte met betrekking tot die
aankoop van eiendom
hoofstuk 16 – aankoop van huishoudelike toestelle
,hoofstuk 17 – finansiële en kontraktuele aspekte waarvan verbruikers moet
kennis neem
hoofstuk 18 – belastings, rentekoerse en inflasie
hoofstuk 19 – volhoubare verbruik van elektrisiteit
hoofstuk 20 – volhoubare verbruik van water
hoofstuk 21 – munisipale dienste
, WOORDELYS BEREIDE VLEIS- vleis wat gepreserveer
word deur dit te droog, rook of sou
A:
BESTAAN- daarin slaag om aan die lewe te
AFKORTING- Wanneer n woord verkort
bly wanneer daar net genoeg kos of geld
word deur sommige van sy letters of
is vir oorleweing
klanke weg te laat
BEWERKBARE GROND- grond wat geskik
AFSLAGKOPIË- kopië of nabootsings van
is vir die plant van gewasse
iets gewilds wat vir goedkoper as die
oorspronklike prys verkoop word BILLIKE HANDEL- maak gebruik van
beginsels wat billike transaksies waarborg
AFTREKSEL- vloeistof wat gemaak word
deur bene, vis of groente te stowe as n BIO-ENERGIE- energie geskep vanuit
basis vir soppe of souse biomassa
AL DENTE- die gewenste tekstuur van BIOMASSA- plantmateriaal, palntegroei,
gekookde pasta in Italiaanse kookkuns brandhout of landbou-afval gebruik as
energie of brandstof
ALLERGEEN- stof wat n allergiese reaksie
veroorsaak BLOEDGLUKOSEVLAK- die hoeveelheid
glukose in die bloed normale vlak is
AMPÈRE- die tempo waarteen elektrisiteit
10mmol/liter
deur n stroom vloei
BO-KLEDINGSTUK- kleding wat aan die
ANTIOKSIEDANT- n stof wat die skadelike
boonste helfte van die ligggam gedra
effekte van oksidante in die liggaam
word soos hemde en bloese
verhoed
C:
AREA VAN JURISDIKSIE- die gebied
waaroor gesag of beheer uitgeoefen word CHRONIES: wat lank vat om te genees as
dit kan genees
B:
D:
BEDERFBAAR- voedsel wat vatbaar is vir
bederwing DEPOSITO- n bedrag uit jou spaargeld wat
die finansiële intelling vereis dat jy betaal
BEHUISINGSUBSIDIE- n
om aansoek te doen vir n huislening
regeringstoekenning om lae-
inkomsteverbruikers te help om behuising DIREKTE BEMARKING- wanneer individue
te bekom deur n verkoopspersoon of elektroniese
middels genader word
BEMARKINGSTRATEGIE- n plan wat
besighede gebruik om hulle te help om DORPSWETTE- reëls wat deur n plaaslike
besluite oor bemarking en die verkoop owerheid opgestel is om sy eie sake te
van produkte te neem reguleer
BEMESTINGSTOF- n stof wat by grond DRAER/VEKTOR- n organisme soos n
gevoeg word om plantegroei te muskiet of vlieg wat siekte-organisme
ondersteun rond dra