GR9 NW OPSOMMINGS
KWARTAAL 4 2022
‘n Krag is ‘n trek of stoot.
Uitwerking van ‘n krag:
-Beweging
-Vervorming
-Rotering
-Verander van rigting
-Bring voorwerp tot stilstand
Voorwerpe oefen kragte op mekaar uit in pare.
Die kragte:
-is ewe groot,
-werk in teenoorgestelde rigtings,
-werk gelyktydig op twee verskillende voorwerpe in
Kragte tree altyd in pare op.
Soorte kragte:
KRAGTE
Nie-kontakkragte of veldkragte: Kontakkragte:
Werk oor ‘n afstand Voorwerp raak aan ander
voorwerp
Voorbeelde: Voorbeelde:
1. Gravitasie- 1. Meganiese kragte
aantrekkingskrag 2. Drukkrag
2. Magnetise kragte 3. Wrywingskrag
3. Elektrostatiese kragte 4. Normaalkrag
5. Veerkrag
Krag word in newton (N) gemeet.
Verskil tussen massa en gewig:
MASSA GEWIG
BESKRYWING Aanduiding van die Aantrekkingskrag wat
hoeveelheid materie die aarde op ‘n
waaruit ‘n voorwerp voorwerp uitoefen.
bestaan.
Massa van Die gewig van
voorwerpe bly voorwerpe verander.
konstant.
EENHEID kg Newton(N)
, Om gewig te bereken:
Stowwe wat deur ‘n magnet aangetrek word, word
ferromagnetiese stowwe genome.
Daar is twee soorte elektriese ladings:
-Positiewe lading
-Negatiewe lading
Weerlig:
-Deeltjies en druppels in wolke skuur en stamp teen mekaar en
word gelaai.
-Groot hoeveelhede positiewe en negatiewe ladings word geskei.
-Negatiewe ladings hoop in laer helfte van wolk op; positiewe
ladings in boonste helfte.
-Geskeide ladings veroorsaak potensiële energie.
Weerlig ontlaai ‘n grooy hoeveelheid lading aan die aarde wat ‘n
groot oordrag van energie vanaf die wolk na die aarde
veroorsaak.
‘n Sel is ‘n bron van energie.
‘n Sel bestaan uit:
-‘n Elektroliet (positiewe en negatiewe lone)
-Metaalstafie wat as pole/elektrodes dien
Elektroliet: Oplossing wat elektrisiteit gelei.
Energie in elektroliet: chemiese energie -> elektriese energie
‘n Battery is twee of meer selle wat in serie geskakel is.