GR 8 EBW
OPSOMMINGS
KWARTAAL 4 2022
REGERING:
Verskillende vlakke van die regering:
Nasionale regering
Die nasionale regering het oppergesag oor Suid-Afrika. Die
verantwoordelikhede word gedeel tussen provinsies, m.a.w
die Parlement bestaan uit twee Huise:
Nasionale Vergadering: Nasionale Raad van
Provinsies:
Die Nasionale Vergadering het 3
takke: Dit is die hoërhuis van die
Parlement van Suid-
Afrika.
Die wetgewende tak: Maak die wette
van die land.
Die uitvoerende tak: Lei die land
(President, ministers ens).
Die regterlike tak: Verseker dat
geregtigheid geskied.
, Provinsiale regering:
Om die nasionale regering se werk makliker te maak, het elkeen van die 9
provinsies hul eie regering, hierdie regerings word provinsiale regerings
genoem. Elkeen het sy eie Primier wat aan die hoof van die regering is en
het ook sy eie wetgewende tak.
Provinsiale rgerings word verbing deur wette en beleide wat op nasionale
vlak opgestel word, maar hulle kan ook hul eie wette en beleide opstel.
In 2012 was die Premiere:
Wes-Kaap = Me H Zille
Oos-Kaap = Me N Kiviet
KZN = Mnr Z Mkhize
Limpopo = Mnr C Mathale
Gauteng = Me N Mokonyane
Vrystaat = Mnr A Magashule
Mpumalanga = Mnr D Mabuza
Noord-Kaap = Me H Jenkins
Noordwes = Me T Modise
Plaaslike regering:
Elke provinsie is in munisipaliteite verdeel om dit makliker te maak om die
provinsies te bestuur. Suid Afrika het 283 munisipaliteite.
Die doelwitte van munisipaliteite is om:
-‘n demokratiese en rekenpligtige regering vir plaaslike gemeenskappe te
verskaf
-seker te maak dat dienste aan gemeenskappe gelewer word
-maarskaplike en ekonomiese ontwikkeling te bevorder