Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Hoofstuk 10: Versekering

Rating
5.0
(1)
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
11-11-2023
Written in
2023/2024

DBE Gr12 Besigheidstudies (AFR) Handboek word as hulpbron gebruik vir die opsomming van Hoofstuk 10: Versekering

Institution
Course

Content preview

BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12




HOOFSTUK 10:
VERSEKERING

, HOOFSTUK 10: VERSEKERING
1. Betekenis van versekering
• Versekering verwys na dekking vir ‘n moontlike gebeurtenis wat ‘n
gespesifiseerde verlies kan veroorsaak.
• ‘n Ooreenkoms waarin die versekeraar onderneem om die versekerde
skadeloos te stel in die geval van ‘n gespesifiseerde verlies.
• Die versekerde moet ‘n premie betaal om beskerm te wees teen
gespesifiseerde verliese.
• ‘n Kontrak tussen ‘n versekerde wat dekking wil hê en die versekeraar wat
die finansiële risiko sal dra.


‘n Versekeringsmaatskappy wat gespesifiseerde
risiko’s van ‘n persoon sal oorneem om hulle
Versekeraar
skadeloos te stel indien die persoon premies
betaal.

Versekerde ‘n Persoon wat sy bates of lewe verseker.

‘n Dokument wat deur die versekeraar aan die
Versekeringskontrak versekerde uitgereik word en wat al die
bepalings van die kontrak bevat.

Die bedrag geld wat maandeliks/jaarliks deur die
Premie versekerde aan die versekeraar betaal word vir
skadeloosstelling.

Korttermynversekering sluit ‘n klousule in wat stel
dat die versekerde verantwoordelik is vir ‘n vaste
Bybetaling
bedrag van die eis wanneer ‘n eis ingedien word
by die versekeraar.

Risiko Moontlikheid van verliese of skade.

Die bedrag geld waarop die versekerde en
versekeraar ooreengekom het om die
Versekerde waarde
bates/lewe te verseker toe die kontrak geteken
is.

Die koopprys van ‘n bate minus
Boekwaarde
waardevermindering.

‘n Bepaling in die polis wat die
Klousule
versekeraar/versekerde bind.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
November 11, 2023
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.17
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
3 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
2 months ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4.9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions