Graad 10
Inleiding tot rekenaars Module 1.1
’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data (feite) invoer, die data verwerk met behulp van
programme en die verwerkte data as inligting uitvoer of weergee.
NB Data = onverwerkte items
NB Inligting = die resultaat van die verwerking van data
Alle rekenaars het twee kritiese komponente (hardeware en sagteware) nodig om te werk
Hardeware = fisiese dele waaraan jy kan raak bv muis, skerm, sleutelbord
Sagteware = spesifieke instuksies of programme of applications “apps” wat iets nuttigs doen
NB Die inligtingverwerkingsiklus
Afvoer
Wat die rekenaar vir jou
terugee . gewoonlik op
Verwerking van jou skerm/of printout
Toevoer data
(Input) bv deur Interne proses
muis of Keyboard wat rekenaar
data verwerk
Stoor/Berging
Bere – permanent en
jy kan terug gaan na
items
, Maak kennis met Windows
NB Bedryfstelsel – die belangrikste program wat al die aktiwiteite van n rekenaar beheer
Laai (boot) is die prosess waar n rekenaar aangeskael word en die bedryfstelsel laai
Werkskerm (Desktop) – is die eerste basiese “skerm” van die bedryfstelsel
GUI – Graphical User Interface: (die medium waardeur die verbruiker met die rekenaar
kommunikeer). Dit werk saam die muis/sleutelbord
Aksies wat die muis kan uitvoer:
Klik – wyser op n objek, klik een keer links
Dubbleklik – klik vining twee keer, links
Regsklik – klik een keer regs
Sleep (drag) – klik op die objek, hou die muis se knoppie in en beweeg dan die muis (muisaksie om
objekte van een plek na n ander te laat beweeg
Roll (scroll) – wielietjie tussen twee knoppies wat gebruik kan word om op of af te beweeg.
Muisaksie om in n dokument op of af te beweeg)
Taakbalkie
Start Quick launch balk Notifications
Taskbar
Area vir boodskappe
As jy n dokument minisise – gaan die rekenaar n klein icon op die taakbalkie gee.
,Minimise, Maximise, Restore, Close butons – hierdie icons is gewoonlik regs bo aan die dokument
wat jy oop het of waaraan jy werk
Tabs – dis die folders bo die Ribbon (File, Home, Insert, Page layout….
Die Ribbon is n kombinasie van kieslyste en balkies wat in Microsoft office gebruik word
Keyboard
Escape key – die sleutel wat gebruik word om n opsie te kanselleer of om terug te gaan na waar jy
was
, Sagteware Module 1.2
Toepassings-sagteware Stelsels-sagteware
Doen spesifieke take Beheer, ondersteun en bedryf die hele
bv Woordververking, Tikprogramme, rekenaar (Bedryfstelsel)
speletjieprogramme Dis die eerstel stel programme wat laai as jy jou
rekenaar aanskakel
Bv Windows, Linux
Funksies: Funksies:
Doen spesifieke aksies Bestuur al die harde en sagteware
bv MS Office (email/kommunikasie) Hanteer sekuriteit bv passwords
Photshop – Grafica/Ontwerp Gebruikerskoppelvlak (Interfase) (GUI)
Webblaaie – Chrome, Edge, Internet Explorer
Nutsfasiliteite
Die meeste bedryfstelsels sluit n paar nutsfasiliteite of apps in bv
• Snipping tool
• Calculator
Toepassings sagteware word gewoonlik apart gekoop en afgelaai van n CD of DVD na jou rekenaar
toe.
Tipe programme en voorbeelde
Tipe Program Gebruike Voorbeeld
Grafika en Ontwerp Visuele beelde op skerm te skep Photoshop, MS paint
Woordverwerker Teksgebaseerde dokumente te skep, MS Word
redigeer en te druk
Sigblad Skep van grafieke en take wat op MS Excel
berekening gebaseer is te doen
Databasis Om data op n organiseerde manier te MS Access or MySQL
stoor, manipuleer en te verwerk
Aanbiedings programme Kombineer Teks, klan, grafieka en animasie MS Powerpoint
Kommunikasie programme Ekektronies met ander te kommunikeer MS mail en Outlook
Kantoorpakket Komibinasie van algemene kantoor en MS Office
kommunikasie programme
Desktop publishing Vir publikasie van boeke, tydskrifte, MS Publisher
koerante en artikels
Speletjies Vituele werelde uit te leef, 3D grafika en World of Warcraft
klank
Webontwerp Om webwerwe te ontwerp en te skep Adobe Dreamweaver
Webblaaier Om toegang tot webblaaie op die internet Edge, Chrome, Internet
te kry en dit te vertoon Explorer
Plug-in Vir die byvoeging van multimedia by Flash, QuickTime
webblaaie, meeste web blaaie gebruik now
HTML5
Finansielele toepassing Om van finansiele transaksies record te Pastel Accounting
hou