Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary Geografie, Kwartaal 3 - Graad 4 opsommings

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

Geografie opsommings vir Graad 4, Kwartaal 3 uit die Via Afrika handboek

Content preview

Eenheid 1: Mense en kos
Bl. 48

1. Maniere hoe mense hul kos kry

 Mense kan hul kos kweek (bv. mense op ‘n plaas, dorp of stad) of koop.

 Party mense is kosversamelaars.

o Wat doen kosversamelaars?
 Hulle vang vis, jag diere, soek en eet
plante wat in die natuur groei.
 Hulle pluk vrugte, bessies sampioene en
grawe wortels uit.

o Kosversamelaars weet wat gesond en wat giftig is.

 Kosversamelaars = iemand wat kos wat in die natuur groei, versamel
en eet.

 Giftig = iets wat jou siek kan maak as jy dit eet of drink.

 Meeste van ons kos kom van die plase af.
o Die boere werk op plase en produseer die kos wat ons eet.
 Bv, mielies, vleis, groente en
eiers.

 Meeste van die vis wat ons eet word in die
see gevang.
o Ons kry ook varswatervis wat in
damme en mere voorkom.

 Varswater = water wat nie sout is nie (dit kom nie uit die see nie)

, Eenheid 2: Maniere van boer
Bl. 50 – 51

1. Bestaansboerdery

 Bestaansboerdery = boerdery vir eie en gesin se gebruik.


 Baie mense in Suid-Afrika kweek hul eie gewasse en hou hulle eie diere vir
kos aan.


 Gewasse = plante wat mense plant en kweek om te gebruik.

 Meerderheid van die kos word geëet, asook so bietjie van dit word verkoop.
o Die geld wat hulle van die verkope gemaak het word gebruik vir goed
wat hulle nie self kan maak nie, bv. seep en kospotte.




 Bestaansboere = boere wat gewasse kweek en diere aanhou om hulleself en
hulle gesinne te voed.


 Meestal van die werk op bestaansplase word deur:
o Vroue
o Kinders
o En ou mense, gedoen
 Mans werk dikwels ver weg in die dorpe.
 Baie van die werk word met die hand gedoen deur eenvoudige werktuie
o Bv. grawe en skoffels.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 23, 2023
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
Summary
$5.07

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
2
Followers
1
Items
3
Last sold
1 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions