Nathalie de Koker
- ‘n Gemiddeld ( average ) en eenvoudige ( simple ) meisie “ simple koekie
van die plaas ”
- Nie lelik ( ugly ) nie , maar nie so mooi as Liefie en Fiona nie
- Lang , bruin hare ( smal gesig en lank neus , paar sproete
- Ouers was dood in ‘n motor ongeluk ( 5 yaar gelede – sy was 13 )
- Nathalie se pa was a loodgieder ( plumber )
- Agtien yaar oud
- Ontvangsdame by Rose en Crown ( PA / Assistant )
- Het sy ouers se huis geerf ( Prokoreurs se sy moet 21 wees om die huis
te erf )
- Bly met Pastoor en Mevrou Chalmers ( Hou nie van Mev. Chalmers nie )
- Bly in Olive-Schreiner Straat
Ben de Koker
- Van Hoopvol
- Ma en half-sussie, Elma was dood in ‘n huisbrand
- Sestien jaar oud
- Kort , donker hare ( swart vlekkie op sy elmboog – soos sy pa , Bobby )
- Aantreklikke ( attractive ) seun ( lyk soos Bobby wanneer hy jong was )
- Het Bobby ( sy pa ) se bou ( built ) en gesig
- Lyk soos a swerwer ( wanderer ) of ‘n “ rolling stone “
- Rook en drink
- Het ‘n goeie maat ( Kleynhans )
- Gaan na die varsprodukte mark in Bloemfontein om haar pa te vind na
sy ma en half – sussie dood in die brand was