Deel 1
Hoofstuk 1
Nathalie De Koker (18) – ontvangsdame (receptionist) by die “Rose and Crown”, ‘n
hotel in Hoopvol (‘n klein dorpie in die Karoo)
Skildery van proteas op die muur van die sitkamer
Tannie Lettie: hotel se eienaar. ‘n Vet vrou. Sy is baie streng en verwag baie van
Nathalie.
Kroegman (bartender): Lukas.
Lettie se “suster” (vriendin): Juffrou Laetitia September. ‘n Stylvolle kleurling vrou met
‘n klein gebou. Hoopvol se burgermeester. Hulle het planne vir die dorp (met Tannie
Lettie)
Geen werk in Hoopvol.
Nathalie se ouers is dood in a
Nathalie: moet mevrou Chalmers se wasgoed
motor ongeluk vyf jaar gelede.
doen.
Hulle het ‘n loodgieterbesigheid
Mielie-se-kop : waar die rykes woon.
(plumbing business) gehad. Haar
Aalwyn en Tonteldoos: gastehuise.
voogdes (guardians) is Pastoor
Hoopvol is vir die toeriste wat Kaap toe ry.
en Mevrou Chalmers. Hulle woon
Klein galery, Polfyntjie Karoo Curiosa.
saam met haar in haar huis op
Niemand het geld om te studeer nie, behalwe die
Olive-Schriener straat.
ryk boere se kinders.
Jorrie, hulle vriend, het ‘n beurs gekry om op
Stellenbosch te gaan studeer.
Pastoor Chalmers : Pastoor van Kleinkoppies se Apostoliese gemeentetjie.
Hoofstuk 2
Ben: op ‘n trein. Woon in Mayfair.
Dink terug oor die vuur wat vroeër sy ma en suster doodgebrand het.
Tannie Pop: sê hy kan saam met haar bly.
Hy het sy ma se groen handsak.
Hy huil baie – skok.
Created by Hannah Mitchell ©
Message at 0846163098 for more notes for IEB Matric.
, Hy gaan Pretoria toe.
Hoofstuk 3
Nathalie prat met ‘n rep. Hy flankeer (flirt) met haar.
Tannie Lettie verwerp (dismisses ) Natalie se woede (anger) oor die rep. Sy sê
Nathalie moet “die bigger picture onthou” en “mans is orig gebore”
Liefie: kleurling meisie. Nathalie se beste vriend. Sy terg Mietie (die kook) oor die
sout in die kos.
Mietie maak baie swaar Karoo kos. Sy het agt kinders saam met haar man, ou Sol.
Liefie dink Hoopvol is eintlik hopeloos. Sy dink niks het verander na 1994 (the end of
Apartheid)
Beaufort-Wes: grootste dorp naby Hoopvol.
Hulle is dalk bang om Hoopvol te los. Hoopvol is alles wat hulle weet.
Hoofstuk 4
Ben is by die stasie. Hy gaan slaap in die toilette by die Pretoria treinstasie.
Voel altyd naar – skok van sy ma en sussie se dood.
Hy het net R680. Hulle identiteitboekies, tissues, grimering, beertjie-sleutelhouer. (In
die sak)
Hy soek die Pretoria varsproduktemark.
Koop appels, maar hy voel naar.
Koop ‘n kakiegroen rugsak vir R50
Hy weet nie waar om te gaan nie.
Koop ‘n worsrolletjie, maar hy voel skeilik naar en gooi op.
Hy het in die verkeerde rigting gestap. Hy moes ‘n taxi vat na die mark.
“Tshwane Fresh Produce Market”
Baie besig. “’n mengelmoes van kleure en geure”
Ben soek sy pa by die varsproduktemark.
Hoofstuk 5
7:25 – Juffrou September kom na die hotel vir ontbyt. Duifgrys snyerspakkie (dove
grey two piece suit)
Dra Armani sonbrille
Created by Hannah Mitchell ©
Message at 0846163098 for more notes for IEB Matric.