1
AARDRYKSKUNDE GR 8
Kwartaal 1
Eenheid 1: Kaarte en atlasse
Sleutelwoorde
- Planeet: een van die hemelse voorwerpe (nie meteoriete en komete) wat om die Son of ander
sterre wentel
- Aardbol: ‘n sfeer of model van die Aarde
- Breedteligging: die afstand van ‘n plek Noord of Suid van die ewenaar gemeet in grade en
minute
- Lengteligging: die afstand van ‘n plek Wes of Oos vanaf die nulpremidiaan gemeet in grade en
minute
- Lengtelyn: ‘n denkbeeldige (nie regtig nie) lyn op ‘n kaart wat die Noord- en Suidpool met
mekaar verbind
- Ewenaar: die denkbeeldige lyn wat vanaf Wes na Oos om die wydste deel van die Aarde loop
- Nulmeridiaan: die meridiaan waarvandaan lengteligging gemeet word.
Die meeste lande gebruik die meridiaan wat deur die Greenwich in die Verenigde Koninkryk
loop.
- Meridiane: ‘n ander naam vir lenteligging
- Graad: ‘n eenheid waarmee hoeke gemeet word. Een graad is 1/360 deel van ‘n sirkel. Word
met ˚ - simbool aangedui
- Minute: 1/60 deel van ‘n graad, word deur die simbool ˚ aangedui
- Koördinate: die getalle wat breedte-en lengtelyne aandui waar dit mekaar kruis op die kaart
- Kaartskaal: die verhouding tussen die afstand op ‘n kaart en die grondafstand wat dit aandui;
skale kan in woorde aangedui word, as ‘n verdeelde lyn, of as ‘n verhouding
Breedteligging en lengteligging – grade en minute
- Aarde:
o Een van die planete
o Wat om die son draai
o Balvormig
o Uitgebeeld as ‘n aardbol
o Breedtelyne en lengtelyne word gebruik om enige plek op die Aarde op ‘n kaart aan
te dui
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 1