Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Module 1.5 – Stelselsagteware en rekenaarbestuur

Rating
5.0
(1)
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
22-08-2023
Written in
2023/2024

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12, 2de Uitgawe - handboek se Module 1. 5 wat handel oor stelselsagteware en rekenaarbestuur

Institution
Course

Content preview

Module 1.5 – Stelselsagteware en rekenaarbestuur

Stelselsagteware word gebruik om ñ rekenaar te bestuur, te beheer of te
bedryf. Dit sluit die volgende in:
• Bedryfstelsels soos OS X, Linux en Windows
• Nutsprogramme soos anti-virussagteware en programme om data
te rugsteun
Bedryfstelsels
Stelselsagteware wat alle aktiwiteite in ñ rekenaar beheer. Dit word some
‘n sagteware platform genoem, want dit beheer en ondersteun al die
ander sagteware en hardeware op die rekenaar. Wanneer ñ rekenaar
aangeskakel word, moet die bedryfstelsel eerste gelaai word om alle
aktiwiteite te beheer.

➔ Wat met die aanskakel van ‘n rekenaar gebeur
Wanneer ‘n rekenaar aangeskakel word, soek dit eerste instruksies om uit
te voer. Hierdie instruksies word op spesiale geheue skyfies gestoor wat
ROM genoem word, en waarvan die inhoud behoue bly selfs wanneer
die rekenaar afgeskakel is.
Wanneer ‘n rekenaar aangeskakel word, stel hierdie instruksies die
rekenaar in staat om
• Basiese hardeware toetse uit te voer om te verseker dat alles reg
werk
• Die bedryfstelsel te soek en dit vanaf die skyf te laai volgens die
instruksies wat dit ontvang het
Sodra die bedryfstelsel gevind is, word dit in die geheue gelaai en word
die beheer van die rekenaar aan die bedryfstelsel oorgegee. Booting is
die proses om die bedryfstelsel te laai.


Die rol van die bedryfstelsel
Sodra die bedryfstelsel gelaai is, is die gebruiker in staat om met die
rekenaar te kommunikeer.

, ➔ Funksies van ‘n bedryfstelsel
o Die voorsiening van die gebruikerskoppelvlak: Bedryfstelsels maak
dit moontlik dat ons met die rekenaar via ‘n grafiese
gebruikerskoppelvlak kan kommunikeer (GUI). Ikone en ander
visuele hulpmiddele soos kieslyste en knoppies word gebruik, wat dit
vir ons maklik maak om die rekenaar te verstaan en te gebruik.
o Die bestuur van programme: Die bedryfstelsel maak dit vir die
gebruiker moontlik om sagteware te kies en uit te voer. Dit laai
hierdie programme in die geheue en koördineer hul verwerking met
die SVE. Dit bestuur watter programme en take die SVE mag gebruik
en hoe lank.
o Die bestuur van hardeware:
• Skyfbestuur – die bedryfstelsel bestuur die organisasie van data
op ‘n stoortoestel, asook hoe en wanneer programme toegang
tot die stoortoestel verkry.
• Geheuebestuur – die bedryfstelsel beheer hoe programme die
geheue (RAM) gebruik, dit voorkom dat verskillende programme
dieselfde area in die geheue gelyktydig probeer gebruik en
mekaar se data belemmer.
• Toevoer- en afvoerbestuur – die bedryfstelsel bestuur die
rekenaar se toevoer en afvoer, asook hoe programme die
toestelle gebruik.
o Die voorsiening van basiese sekuriteit: Die bedryfstelsel bied basiese
sekuriteitsfunksies soos gebruiker- en toegangsbeheer (wagwoorde,
vingerafdruk). Dit bied ook basiese beskerming teen bedreigings op
ons rekenaars.
Multitaakverwerking
Die vermoë van die bedryfstelsel om veelvuldige take of prosesse
tegelykertyd te laai en te verwerk
Elke bedryfstelsel voer verskeie take of prosesse tegelyk uit. Hierdie
prosesse sluit die bedryfstelsel self in, asook die programme wat jy uitvoer.
‘n Multitaak bedryfstelsel verseker dat aan elke proses of taak hulpbronne
soos geheue en SVE-tyd eweredig toegeken word sodat alle programme
op hul beste kan uitvoer.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
August 22, 2023
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

$3.17
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Also available in package deal

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wilmathuynsma North-West University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
39
Member since
3 year
Number of followers
13
Documents
29
Last sold
2 months ago
Work smarter, not harder

Werk slimmer en bereik jou A gemiddeld!

4.9

17 reviews

5
16
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions