Opgesom deur Annuscke Espach
Graad 9
geskiedenis
Kwartaal 1-4
,Opgesom deur Annuscke Espach
2e WêRELDOORLOG
1919 tot 1945
Die totstandkoming van Nazi-Duitsland
Weimar Republiek
Sukkel om oorlog skuld te betaal – skuif pryse op.
Geldeenheid amper waardeloos.
Franse en België beset Rühr-vallei.
Duitsers nie genoeg staal en steenkool gelewer nie.
Duitsers staak – teen inflasie
teen lae moral
Verdrag van Versailles
Verdrag v. Versailles beïndig WO1 in 1919.
Duitsland verloor grond – 4 kolonies in Afrika grond wat beset is voor oorlog.
Duitsland kon net klein lêer env loot behou → nie lugmag nie.
Duitsland moes instem dat hy die oorlog begin het.
Hitler en die NAZI’s 1920
Nasionall Sosialistiese Duitse Werkersparty → Nazi-party.
5 Januarie 1919 in München gestig.
Hitler 1919 – 7e lid.
Teen 1921 speel Hitler ‘n groot rol.
Nazi beloftes → om werk te skep
→ om Duitsland verenig en sterk te maak
→ om weerstand te bied teen Verdrag v. Versailles.
Hitler inhegtenis geneem 1923 vir sy werk teen Weimar Republiek.
Skryf “Mein Kampf” – my stryd.
Hitler se meesterplan → suiwer Duitse ras (arise ras)
→ nasionalisme
→ Jodehaat/semitisme
1924 vrygelaat.
Groot Depressie v. 1924 en uitwerking op Duitsland
Besetting v. Rühr Vallei – Duitsland kon nie skuld betaal nie.
Leen geld by Amerika → Dawes-plan 1924
→ Young-plan 1929
Oktober 1929 → ineenstorting v. Wall Street → Amerikaanse aandele mark.
Amerika soek geld terug → Duitsland kon nie betaal nie.
Duitse maatskappye bankrot.
Miljoene verloor hulle werk.
Hiperinflasie → geld verloor waarde.
2
, Opgesom deur Annuscke Espach
Mislukking van Demokrasie in die Weimar Republiek
Weimar aanvaar Verdrag van Versailles – Duiters beskou dit as swak.
Nazi propaganda → radio en rolprente bekend gestel → gebruik Josef
Goebbels – uitstekende radio spreker.
Pogings om Weimar Republiek omver te werp:
→ Spartacusbund – opstand – Jan 1919
→ Kapp – opstand – Maart 1920
→ München Putsch – Nov 1923 → Hitler tronk toe.
Die verkiesing van 1923 en 1933
Regering sukkel na depressive.
Nazi’s kry geld vir verkiesingsveldtogte.
12 setels in Reichtag.
1932 Nazi-party die sterkste.
President Paul von Hindenburg maak Hitler Kanselier v. koalisieregering.
Magtigingswet 1933 en Diktatorskap
Nazi’s het magtigingswet deurdwing:
→ die pers te muilband → nie-Nazi boeke te verbrand
→ ander politieke partye te verbied
→ ander leiers in die tronk te stop
→ vakbonde te verbied
Ernst Röhm:
→ leier van “bruinhemde” → STURMABEILUNG.
→ rykdom verdeel om welsyn v. massas te verbeter.
→ word bedreiging vir Hitler.
→ Junie 1934 → “Nag van die lang Messe” word hy dood gemaak.
→ moored deur SCHUTZSTAFFEL(SS) en die GESTAPO (geheime
staatspolizei)
Konsentrasie kampe opgerig:
→ teenstanders op te sluit en ondervra.
→ selfs mense te martel.
Pres. Paul von Hindenberg sterf Aug 1934.
Hitler kombineer rol van president en kanselier.
Verklaar homself as Führer.
Duitse leer – eed van lojaliteit aan Hitler sweer.
Duitsland nou diktatorstaat.
3