Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 67 pages
Summary

Summary Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 1

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 67 pages

Die is lekker opsommings om jou graad 12 jaar mee af te skop .Die opsomming is opgesom uit ken en verstaan asook mind the gap handboeke.

Content preview

Landbouwetenskappe Graad 12 Kwartaal 1




1

, Module 1 :
Dierevoeding en -
spysvertering



2

, Eenheid 1 : Diere Voeding bl 2-19
Sleutelwoorde
Monogastries N organisme met ǹ enkelvoudige maag wat uit ǹ enkele kamer bestaan
Abomasum Ware / melkpens van ‘n herkouer
Dunderm Duodenum – 1ste deel van die dunderm
Jejunum – 2de deel van die dunderm
Ileum – 3de deel van die dunderm
Esofagus / Dit is ‘n enkel buis wat strek vanaf die keel tot in die pens
slukderm
Herkouers Diere met ‘n komplekse pens wat kos weer opbring en die herkoutjie weer kou
Kardiale sfinkter Kringspier wat die kos beheer na die Rumen toe
Kloaak Diere wat mis, uriene,voortplanting en ‘n eierlê opening het
Krop ‘n Sagte tipe sakkie wat vergroot in die slukderm van hoenders / voëls
Krop / Ventrikulus Die spiermaag. Klein klippies help met die vertering van kos
Monogastriese diere Diere met slegs een pens
/ nie-herkouers
Omasum / Dit het ‘n blaarvorm in die pens en is die derde pens in die herkouer dier
Blaarpens
Piloriese sfinkter Ringspier wat verteerde kos toelaat na die dunderm toe
Proventrikulus Ware of kliermaag
Rektum / Anus Die einde van die spysverteringstelsel
Retikulum Heuningkoek / tweede maag van die herkouer
Rumen Grootste pens van die herkouer
Sekum Dit help met die afvalstowwe wat beweeg van die dunderm na die dikderm toe.
Vier / Komplekse Dit is die Rumen, Retikulum, Omasum en die Abomasum wat saam die komplekse
pense pense vorm – ook genoem die fermentasievat
Villi (enkelvoud vir Klein vingeragtige uitsteeksels aan die wand van die dunderm wat die absorpsie
villus) oppervlakte vergroot
Peristalse Die onwilekeurige sametrekking en ontspanning van die spiere in die
spysverteringkanaal of ander kanaal
Hidroliseer Breek af deur ǹ chemiese reaksie met water
Chiem Die dik vloeistof wat na chemiese spysvertering oorbly.


Wat is dierevoeding :
dit is die manier waarop diere hul kos verkry,hoe die voedsel verteer word , geabsorbeer en benut word om aan
die dier se behoeftes voorsien en hoe die dier van die avalprodukte ontslae raak.

Ons kry verskillende plaasdiere:
➢ Herbivore : diere wat net voedsel van plantardige oorsprong eet :
• Bv. Beeste skape en bokke
➢ Omnivore: diere wat voedsel van plantaardige en dierlike oorsprong eet:
• Bv. Varke , wilde diere
➢ Karnivore : diere wat net voedsel van dierlike oorsprong eet:
• Bv. Wilde diere, troeteldiere




3

, Fundamentele prosessse in die spysverteringstelsel:
• Ingestie
- Inname van groot voedselmolekules deur mond waat spysvertering begin.
• Spysvertering
- Proses waardeur groot molekules, komplekse voedselmolekules deur middel van spysvertering ensieme
afgebreek word tot Kleiner.
- Die spysvertering betaan uit:
* Fisieseverwerking = afbreking deur middel van kou -mastikasie
* Chemiese verwerking = afbreking deur middel van ensieme
• Absorpsie
- Waneer verteerde voedsel vanaf spysverteringskanaal tot in bloedstroom opgeneem word
• Assimilasie
- Waneer voedsel wat ingeneem word deur liggaamselle opgeneem word.
• Egestie
- Waneer onverteerbare afval produkte uit liggaame uitgeskei word.
• Afskeiding
- Waneer sprysverteringsappe deur middel van verskillende organe in die spysverteringkanaal afgeskei word om
voedsel in Kleiner deeltjies af te breek.

Die verskil tussen n herkouer en nie-herkouers:
Herkouers Herkouers
• het ‘n fermentasievat met vier verskillende • Monogastriese diere het ‘n enkele pens
pense. • N Het allerlei voedselvoorkeure
• is altyd herbivore teenoor • Die spysverteringstelsel is minder doeltreffend
• Die spysverteringstelsel is meer doeltreffend in in die afbreek van voedsel en die absorbering
die afbreek van voedsel en die absorbering van voedingstowwe.
van voedingstowwe. • enkelmaagdiere doen dit nie
• Herkouers bring weer hul kos op vir herkou • enkelmaagdiere kan verdeel in enkelmaagdiere
• Herkouers het ‘n komplekse pens en dikdermfermenteerders


Die uitwendige struktuur van die spysverteringskanaal van ǹ herkouer:
Orgaan Herkouer Nie-herkouer
Hoender Vark
Mond
Lippe  Lippe is breed,dik en  Geen lippe,wange of tande  Besit ǹ mondholte ( neus
onbeweeglik nie. Het snawels (keratien) en lippe) wat bedek is met
om kos op te pik. nieverhoringde
gestratifiseerde plaveisel
epiteel.
Tong  Tong is lank dik gespierd en  Het ǹ klein  Tong is gespierd en bevat
grof. Smaakknoppies kom ,driehoekige,gepunte tong smaakknoppies wat op
agter op tong voor wat bedek is met dik onderkaak gelee is.
horingagtige epiteel (
onbuigbaar)
smaakknoppies kom op
dak van die mond en agter
op tong voor.
Bokaak  Bokaak is aan skedel vasgeheg  Boonste deel van die Bokaak is onbeweeglik
snawel is aan skedel
vasgeheg.


4

Connected book
 image
Altus Strydom, Henricho Ferreira, Peter J. Holmes Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Leerdersboek Graad 12
Publisher: 2013 ISBN: 9781107608061 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Kwartaal 1
Uploaded on
May 19, 2023
Number of pages
67
Written in
2022/2023
Type
Summary
$11.23
Purchased by 15 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeafyNotes
4.5
(111)
Sold
626
Followers
298
Items
64
Last sold
6 days ago


Reviews from verified buyers

3 year ago

Your support is greatly appreciated, thank you so much!




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions