Summary Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming
Hierdie is 'n opsomming van die eerste hoofstuk in die Via Afrika Geskiedenis handboek vir Graad 11's. Dit dek eenhede 1 tot 4 en is baie volledig. Indien hierdie werk deeglik geleer word sal 'n leerder baie goeie punte behaal. Dit kan gebruik word vir bronne vrae sowel as vir langvrae
Document information
- Schooljaar
- 200
- Summarized whole book?
- No
- Which chapters are summarized?
- Onderwerp 1: eenheid 1 tot 4
- Uploaded on
- March 30, 2023
- Number of pages
- 51
- Written in
- 2022/2023
- Type
- Summary