Biodiversiteit
LEARNDAISY
van diere
01 Liggaamsplanne
02 Wat is 'n filum?
Beskrywing van verskillende
03 liggaamsplanne
04 Klassifikasie van Ryk: Animalia
05 Klasse van elke filum
06 Foto's van elke filum
,01
LIGGAAMSPLANNE
Biodiversiteit van diere
Klassifikasie van die Ryk: Animalia
01 Simmetrie
02 kefalisasie
LIGGAAMSPLANNE 03 Embrioniese weefsellae
04 Seloom en bloedstelsel
Openinge in
05
spysverteringskanaal
-Wetenskaplikes maak van
liggaamsplanne gebruik om
diere in groepe te
klassifiseer.
-Dit is 'n stel morfologiese
kenmerke van 'n dier se
liggaam, asook die manier
hoe
dit ontwikkel het.
- Diere met ooreenstemmende
liggaamsplanne word in
dieselfde filum geklassifiseer.
learndaisy