• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Summary

Summary Grade 11 Term 1 Tourism notes for test

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

This document will help you to understand the Tourism subject for Grade 11 better. It is written in Afrikaans for those that need help.

Content preview

Mobiele inbespreking :
Dit bespaar tyd deur jou kaartjie aanlyn Biometrika -
(met die internet) op jou foon te bespreek. Tegnologie wat persone kan identifiseer gebaseer
Laai jou aanlyn-instapkaart af van jou foon af. op hul fisiese eienskappe.

Bagasie-afsettoonbank : Elektromagnetiese golwe -
Alle passasiers wat aanlyn bespreek het. Energie wat deur golwende bewegings deur die
Sodra hul elektroniese instapkaarte het, dan kan lug trek.
hul na die bagasie-afsettoonbank stap.
Sagteware -
Elektroniese pasoort en ID : Programme wat gebruik word op ‘n rekenaar.
Dit bevat ‘n mikroskryfie met al die intligting.
Dit het biometriese tegnologie om gesigte te herken.
Unieke identifikasienommer en handtekening

Bagasietoedraaitoerusting :
Dit draai lae dik plastiek om die bagasie.
Die plastiek kan rek.
Dit beskerm bagasie, maar keer ook dat mense
dit vinnig kan oopmaak om goed te steel.

, Bv. SAL kan Moslem-mense wat op ‘n
Binnelandse vlugte : pelgrimstog na Mekka gaan privaat vlieg.
Vlugte wat van plek na ‘n ander gaan in dieselfde land.
Dit word spesiaal gereel.
Dit verlaat nie die land nie.
(Domestic flights)
Internasionale lughawens :
Streeksvlugte : Moet Immigrasie en doeanebeamptes he om
Vlug verlaat die land en gaan na ‘n ander land in toeriste wat van ander lande kom/gaan te
dieselfde streek. ‘n Vlug van Johannesburg na Dar Es help.
Salaam is streeksvlugte omdat altwee in die
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) Nasionale lughawens :
Word bedryf deur die regering van die land.
Huurvlugte : - Word bedryf deur die
Word nie volgens n rooster bedryf nie. Lughawensmaatskappy van SA (LMSA)
Spesiale vlugte - wat deur groot lugrederye bedryf word - Al die nodige fasiliteite en tegniese
vir spesiale groepe mense. vereistes moet in plek wees.
- Geteerde aanloopbaan met ligte,
beheertoring, terminaalgebou ens.

Lughawens in privaat besit :
Privaat landingstroke :
Word nie deur die regering besit nie.
Word in wildtuine en kusoorde aangetref. Bv. Lanseria
Net plat stuk grond
Nie altyd geteer nie.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 18, 2023
Number of pages
14
Written in
2022/2023
Type
Summary
$8.25

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
3
Followers
3
Items
25
Last sold
2 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions