100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Fiela Se kind summary and questions

Beoordeling
5.0
(1)
Verkocht
3
Pagina's
24
Geüpload op
25-01-2023
Geschreven in
2022/2023

Document compiled both in English and Afrikaans

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

Act 1
Background Notes
verskillende vertelperspectiewe
- dit maak die tydpronge in die drama uitspeel.
- gee agtergrondinligting
- gee ons die emosionele belewing
toneel anwysings = stage directions
ruimte = setting
stem op band = voice recorder - maak die gehoor weet wanneer daar n’ tydspronge is en
wat het gebeur tussen die tydspronge.

Elias’ intro (die eksposisie)
die eksposisie = Die deel van die drama waar die gehoor (audience)/leser word
bekengestel (introduced) aan die hoofkarakters, rymte en alles.

- Die fokus op die mis skep die indruk dat iets slegs sal gebeur
- Die kinder is siek, hulle snuif en hoes, weens die nattigheid (damp) in the huis
- Elias’ lewensfilosofie: Geluk en n’ plan sal sukses bring - nie hard werk nie. Hy is lui en
hy is nie bepaal nie.
- Elias wil Krisjan Smol hulp hom on balke (beams) saag
- Olifante se jag en ivoor aan die skepe te koop
- Geweer en koeëls (weapons to kill elephants)
- As hy olifante skiet moet hy met die houtkopers verkwansel (barter)
- Elias dink lukas is by die skepe (ships)

At start of story
Nina = aan die tand (baba)
Lukas = drie

Lukas goes missing
- Die atmosfeer is gespanne.
- Gersterf = died (kind in Tant Malie se stories)
- Weggeraak = missing

Two things that prepare reader for the worst - (die ergste verwag)
1. Tant sê dat die mis dig (thick) is
2. Tant gertjie sê dat olifante in die omgewing is
3. Tant Malie gee ‘n storie wat ‘n kind her dood gegaan.

- Willem het lukas laas gesien in die hoek van die huis waar hy het met sy skepe gespeel
- Hulle kan nie lukas se spore te sien omdat daar is baie spore op die eiland
- Flip Lourens het in die mis weggeraak - die olifante het hom getrap

Which directions they look
Martiens - Suid Dawid - Wes
koos - Nood Elias - Oos

,Thinking Lukas is dead (dood)
- Die grootvoete is nie meer n’ bedreiging (threat) nie omdat hulle is by die Goena se bos
- Hulle kan nie Lukas vind vir Agt dae - die konstabel dink hy is dood
- Barta: huil baie, sy is miserable
- Langs die Gouna rivier hulle het n’ Kleinerige geraamte. Dit kon Lukas of ‘n klein
bobejaan wees

Introduction to Fiela’s family

Fiela se stem op band: Sy vertel ons oor al die probleme in haar lewe maar sy is nog
steeds dankbaar vir alles wat sy hê.
- Selling en Fiela kyk na Benjamin wie hardloop na die volstruis. Selling prys dat Benjamin
is nie een vir agter draf nie (hy sal nie gee op nie)
- Selling sien ‘n perdekar wat kom na Wolwekraal en Fiela dink dit is smouse (traders)
- Fiela sê Selling moet nie velle aan hulle verkoop omdat hulle het aan Kossinki verkoop.
Hy kan net dasvelle verkoop. Fiela is getrou (loyal)
- een dasvelle = twee oulap (cost)
- Selling dink die kart is predekers (preachers) - dit is ironies omdat predikers bring
goeie nuus maar hierdie mens bring pyn en hartseer

Die bos vs. die langekloof
baie plante net klippe en stof
baie reënval min reën
boswêreld volstruiswêreld
Hulle Sukkel Hulle sukkel nie

Fiela’s monologue
- Fiela is gelowige persoon en sy getrou God
- sy is baie dankbaar vir alles dat sy hê

Fiela vs Selling
Fiela doen meer werk - selling maak karwatse en swepe met dierevelle
Fiela is n’ sterk karakter maar selling bystand en ondersteun haar

- Fiela het ses karwatse (short whip) en twee skepe (long whips) vir die volstruiswyfie
betaal. Sy het dit aan Koos Wehmeyer koop.
- Benjimin se stokperdjie (hobbie) is om skepe te bou: dit is n’ beeld van dramatiese
doelstelling omdat later hy werk op skepe

, LANGE EN DIKKE KOM NA WOLWEKRAAL

DIE ‘MOTORIESE’ MOMENT = die gebeurtenis (event) in die storie wat begin die hande-
ling

- Lange dra bril (glasses) en Dikke is rooi in die gesig.
- Hulle nie stel hulself voor (introduce themselves) Fiela - Dink hulle is beter as Fiela as sy
is bruin en hulle is wit - Hulle is baie rassisties.
- Fiela naam hulle ‘Baas’ vir respek as hulle is wit - hulle is sien as superior
- Hulle kom na Fiela om ’n sensusopname te doen.
- Dit is nou die begin van die opbou van die spanning (tension) van die drama.
- FIELA (‘vrou’ na hulle as hulle ignoreer sy naam as hulle dink hulle is beter) - bang om-
dat sy weet dat hulle vra vrae oor Benjamin as hy is wit en hulle is bruin - sy wens hulle
speel ver sodat hulle nie sien Benjamin nie.
- Dikke stereotipering die Kamoeties (al bruin mense) as hy neem aan dat niks van hulle
kan lees of skryf en dink dat sy nie weet sy gebooredatum nie.

DIE PLAAS
Behoort aan Fiela - Fiela se pa en oupa het vir die Wehmeyers (wie behoort die plaas)
gewerk dan hy dood is, die plaas was in Fiela se pa se naam oorgedra (transferred into
his name) dan Fiela het die grond van sy pa geeerf (inherit).
Die erfbrief (letter of inheritance) is op Uniondale by Mister Craincross.
Hulle plant koring, mielies en groente en hou ’n paar skape

CENSUSMEN SEE BENJ

- Wanneer hulle sien benj hulle is geskok omdat B is wit en hy noem fiela Ma en die wit
mense baas
• dikke se mond vel oop
• Lange ruk sy bril af
- hanskind = n’ kind wie is nie n’ mens se biologiese kind maar die mens stil maak die
kind groot
- Benjamin het by Fiela se huis opgedag nege jaar gelede, fiela dink hy was drie
- Fiela probeer om te regverdig (justify) die situasie en sy se daar is baie bruin kinders op
wit mense se plaas

HOW FIELA TRIED TO REPORT BENJAMIN

1. Sy kon nie die kind by Baas Petrus op die groot plaas gevat nie omdat hy was agter
by die see
2. In daardie dag die dorp het nie n’ magistraat nie
3. N’ week agter bejnamin se opwagting het na die veldkornet gaan maar hy was by Du-
gas waar hy skaapdiewe soek het
4. Wanneer Fiela weer soek vir hom, hy was by Haarlem vir n’ begrafnis (funeral)

- Lange beskuldig viela dat sy het die kind skelm gehou (kept)
- Fiela sê dit is onmoontlik vir Benjamin te loop van Knysna bos tot Lange kloof omdat

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Heel boek samengevat?
Ja
Geüpload op
25 januari 2023
Aantal pagina's
24
Geschreven in
2022/2023
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

$7.32
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle reviews worden weergegeven
2 jaar geleden

5.0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
salim12 Stellenbosch university
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
190
Lid sinds
6 jaar
Aantal volgers
144
Documenten
0
Laatst verkocht
2 weken geleden
Notes for High-school students

Well designed and summarised school courses covered here.

4.0

41 beoordelingen

5
17
4
13
3
7
2
1
1
3

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen