Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 22 pages
Summary

Summary Fiela Se Kind summaries and questions

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 22 pages

The document provides a detailed analysis of File Se kind and includes potential questions that are generally repeated in the final year examinations. The document is compiled in both English and Afrikaans

Content preview

1


GRAAD 12 VRAESTEL 2 VRAAG 7 DRAMA FIELA SE KIND
HERSIENING
Vrae gebaseer op vrae wat in die voorbereinde eksamen 2017 gestel is.
Provinsie se naam bo elke uittreksel aangedui.
Het probeer om uittreksels met vrae kronlogies volgens die drama te rangskik.
Soms vrae of opmerkings bygevoeg om vrae duideliker te maak en gebeurtenisse met mekaar te
verbind.
Het ook 3 dele bygevoeg sodat omtrent al die inhoud van die gedek word


PROVINSIE LIMPOPO
UITTREKSEL 1
Eerste bedryf
Toneel 1 woudtoneel. Boshuis links.
1. Elias is besig om van die steier af te klim. Mis al baie dig oor die toneel.
2. ELIAS: ’n Man het net een lyf en dié moet lank uitkom. Ek glo aan ’n goeie plan en
3. ’n bietjie geluk, al is geluk 'n skaars ding in hierdie bos. (roep) Barta! Bring
4. vir my ’n bietjie koffie, ek is gedaan. Die mis is wragtig dik. Ja, ... Ek sal
5. êrens ’n paar ou sinkplatte in die hande moet kry. Die kinders ly aan die
6. snuif en hoes van die nattigheid in die huis.
7. (Wanneer hy BARTA met die koffie hoor kom, gryp hy vining die handbyl en kyk
8. aandagtig na die steel)
9. BARTA (onrustig): Elias, is Lukas dan nie hier by jou nie.
10. ELIAS: Nee. Sit maar die koffie daar op die blok, my hande is besig.
11. (BARTA af) Sy’s nog mooi, maar sy sal moet skoene kry.

7.1 Skryf die regte antwoord in die oop spasie.
Die woudtoneel in die inleiding is deel van die _____ (V3)
A. krisis
; B klimaks;
C eksposisie
D motoriese moment
7.2 Waarom word daar op die mis gefokus? (V3)
Die mis is donker en ondeursigtig (dik en ’n mens kan nie vêr sien nie) end it skep
die indruk dat iets onheilspellend gaan gebeur / dat iets slegs gaan gebeur.
7.3 Elias
7.3.1 Verduidelik kortliks wat Elias se lewensfilosofie is volgens die uittreksel. (V3)
Volgens Elias het ’n man net een lyf en die lyf moet lank hou –
jy moet jou lyf so goed as moontlik oppas
Hy glo ook aan ’n goeie plan en ’n bietjie geluk.
7.3.2 Hoe ervaar Elias die Bos? (V1)
Hy ervaar die Bos baie negatief; ’n plek waar geluk maar skaars / min is en
’n plek is waar dit moeilik is om ryk te word.
7.3.3 Hoe dink Elias kan ’n mens ryk word in die Bos? (V1)
’n Mens kan ryk word deur olifante te jag en die ivoor aan die skepe te verkoop.
Elias se dilemma – hy het nie geld vir ’n geweer en koeëls nie.
Hy bedink wel planne om olifante dood te maak en die tande te kry:
• Hy laat Lukas en Nina ’n gat grawe om ’n wip testel – net ’n klein olifantjie val
daarin
• Hy gaan saag ’n boom half af sodat die olifante teen ’n afgrond kan afval –
die olifante draai om. Hulle het hom wel gejaag
• Aan die einde van die drama is Elias bedlêend omdat die olifante hom getrap
het.

Connected book
 image
Dalene Matthee Fiela se kind
Publisher: 1985 ISBN: 9780624088400 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
January 25, 2023
Number of pages
22
Written in
2022/2023
Type
Summary
$12.01

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
salim12
4.0
(42)
Sold
192
Followers
144
Items
0
Last sold
3 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions