Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Note
-
Vendu
-
Pages
5
Publié le
09-01-2023
Écrit en
2022/2023

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Établissement
Cours









Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
9 janvier 2023
Nombre de pages
5
Écrit en
2022/2023
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
SUKSESVOLLE SAKEBESTUUR
Module 6 Kernbeginsels van suksesvolle besighede


A. Kernbeginsels van suksesvolle besighede


Die volgende beginsels (fondamente) is altyd noodsaaklik om 'n
besigheid suksesvol te bedryf:
1. Kennis van die produk of diens wat jy moet lewer
Wanneer jy besluit om 'n besigheid te begin, is dit altyd voordelig om
vertroud te wees met die tipe produk of diens wat jy wil lewer. Jy sal
mense moet oortuig dat jou produk of diens van 'n hoë kwaliteit is en ook
dat hulle dit werklik nodig het.
Hoewel jy later, namate die besigheid groei, bemarkers sal aanstel om
jou produk of diens te verkoop, bly jy die een wat hulle moet inspireer en
inlig oor die voordele van die produk.
Dit is eers baie later dat die produk of diens homself begin verkoop.
Onthou ook om altyd op hoogte te bly van ander soortgelyke produkte of
dienste in die mark, aangesien jy voortdurend jou produk moet verbeter
om kompeterend te bly. As jy moet kies tussen twee motors en albei
ewe aanloklik is, sal jy jou waarskynlik laat oortuig deur die
verkoopsman met die mees uitgebreide kennis van sy produk.


2. Kapitaal
Geen besigheid kan bedryf word sonder kapitaal (geld) nie.
Die vraag is altyd waar jy die kapitaal kan bekom om jou eie besigheid te
begin. Hier speel kennis van jou produk 'n groot rol! Banke is gewoonlik
bereid om 'n aanvanklike lening beskikbaar te stel sodat jy jou
onderneming kan begin.
Jy sal hulle egter moet oortuig dat genoeg mense in jou produk
belangstel sodat jy gaandeweg 'n wins sal toon. Banke sal ook slegs 'n

1|Page

, lening toestaan as jy bepaalde sekuriteite kan aanbied. As dinge nie
verloop soos wat jy in jou sakeplan voorspel het nie, sal die bank sy geld
wil terugkry. Indien jy nie self die sekuriteite kan verskaf nie, sal jy 'n
vennoot moet kry om dit te doen.
Baie suksesvolle besighede het hulle ontstaan te danke gehad aan twee
stigters: een met die kennis van die produk of diens wat suksesvol sal
verkoop, en een vennoot met bepaalde kapitaalvermoë. Moet nooit
toelaat dat 'n gebrek aan kapitaal jou verhinder om 'n besigheid te begin
nie!
3. Fokus
Dit neem tyd voordat 'n onderneming werklik begin om 'n wins te toon en
deur die gemeenskap gereken word. 'n Besigheid kan selfs 'n hele paar
jaar neem om werklike wins te begin toon.
Baie entrepreneurs wat besighede begin het, het iewers langs die pad
moed opgegee omdat die besigheid nie volgens hulle gou genoeg wins
begin toon het nie. In baie gevalle moes hulle nog net 'n paar maande
langer betrokke gebly het.
Hulle het in der waarheid by die spreekwoordelike wenpaal omgedraai
en moed opgegee. Die noodsaaklikheid van 'n goeie sakeplan moet
weer eens beklemtoon word. Jou sakeplan dui aan wanneer die
besigheid behoort wins te toon. Indien dit aantoon dat jy eers na drie of
vier jaar 'n aantreklike wins sal maak, sal dit jou help om gefokus te bly
op die produk of diens wat jy lewer deur ander oënskynlik suksesvolle
besighede. Hulle verskuif dan hul aandag van die een tipe besigheid na
die ander om na 'n paar jaar slegs te vind dat hulle nie van die een of
ander 'n sukses kon maak nie. Bly dus gefokus op die produk of
dienslewering wat jy gekies het. Trouens, jy moet jou onderneming tyd
gee om homself te vestig. Bly dus lank genoeg gefokus op jou produk!




4. Maak vrede met risiko's.
Suksesvolle entrepreneurs is bereid om risiko's te loop. Dit beteken dat
daar altyd 'n kans is dat dit soms goed sal gaan met `n besigheid en dat
jy soms moeilike tye sal beleef. Speel oop kaarte met die bank (of met
die persoon wat die kapitaal verskaf het). Verduidelik waarom daar “n
tekort aan kontantvloei is en waarom daar afgewyk is van die sakeplan.
2|Page
$8.47
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
annemarieschrenk

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
annemarieschrenk College
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
2
Membre depuis
3 année
Nombre de followers
3
Documents
74
Dernière vente
2 année de cela

0.0

0 revues

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions