Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Content preview

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE


Graad 7


SUKSESVOLLE SAKEBESTUUR


Module 4
LEIERSKAP EN BESTUUR




“n Leier is 'n persoon wat die vermoë het om ander mense te
lei. Hy stap heel voor en moet die pad aandui en in die regte
rigting loop.”
“n Bestuurder is die leier van 'n onderneming. Hy lei nie net die
mense wat saam met hom werk nie, maar moet ook besluite
neem wat belangrik is vir die maatskappy se vooruitgang.”
'n Leier en 'n bestuurder het dus basies dieselfde funksie as die
kaptein van “n rugby- of netbalspan. Hulle wil almal graag aan
die hoof van “n wenspan wees, daarom weet hulle dat dit in 'n
groot mate van hulle afhang of hul span gaan wen of verloor.


Aktiwiteit 1:
Om die leiers van “spanne” te identifiseer




Wat noem ons die volgende persone?
 Die bestuurder van 'n skool

1|Page

,  Die bestuurder van 'n kerk
 Die bestuurder van 'n hospitaal
 Die bestuurder van 'n polisiestasie
 Die bestuurder van 'n boot


DIE BEHOEFTE AAN 'N BESTUURDER
Een van die bestuurder van enige onderneming se belangrikste
take is om mense te bestuur. Elke jaar stroom duisende mense
van die platteland na die stede om werk te soek. Ons noem dit
verstedeliking. Die meeste van hierdie mense is ongeskoolde
arbeiders.
Met ander woorde, hulle het geen opleiding gehad nie. Dit is
belangrik om hierdie menslike hulpbronne sonder diskriminasie
aan te wend deur mense soos mense te behandel, hulle op te
lei en te motiveer.


Bestuurders in Suid-Afrika het 'n groot verantwoordelikheid vir
korrekte besluite en handelinge, wat tot ekonomiese groei en
nuwe werksgeleenthede kan lei. Een van die belangrikste take
van die bestuurder is om die mense wat onder hom werk,
doeltreffend te bestuur, en veral om hulle te motiveer tot groter
produktiwiteit. Hy moet die mense motiveer om te presteer.




A. Bestuurstyle
Elke bestuurder het 'n bepaalde bestuurstyl of benadering tot
sy werk. Daar is basies drie bestuursteorieë:



2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2023
Number of pages
7
Written in
2022/2023
Type
Summary
$15.87

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
2
Followers
3
Items
74
Last sold
3 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions