Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Content preview

Vraag en aanbod
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7


EKONOMIESE BEGINSELS
Module 2


VRAAG EN AANBOD




Wat beteken vraag en aanbod?


Vraag en aanbod
Voordat motors hul verskyning op die land se paaie gemaak
het, het mense te perd gereis.
Veronderstel mense besluit dat hulle eerder met motors as met
perde wil ry. Wat gebeur nou in die praktyk?
 Besluit die regering dat daar fabrieke wat motors
vervaardig, in Uitenhage gebou moet word en dat werkers
soontoe moet trek om in die fabrieke te werk?
 Word die perdetelers aangesê om minder perde te teel?
 Besluit die regering dat daar nou eerder katoen gekweek
moet word waarmee die sitplekke van die motors
opgestop word, en dat daar minder hooi vir perdevoer
gekweek moet word?
 Natuurlik het die regering niks van die aard gedoen nie.
Die verbruikers het meer motors en minder perde gekoop.
Wat gebeur nou?

1|Page

,  Met hoër winste in die motorbedryf, ontstaan daar meer
fabrieke wat motors bou, en arbeiders op soek na
werksgeleenthede, verhuis soontoe.
 Die prys van perde daal, en perdetelers wend hulle tot
ander maniere om geld te maak.
 Minder hooi word vir perdevoer benodig, gevolglik daal die
prys van hooi en ander gewasse moet aangeplant word.
 Terselfdertyd neem die aanvraag na grondstowwe soos
staal, katoen en rubber toe vir die vervaardiging van
motoronderdele. Die prys van hierdie kommoditeite styg
en dit het tot gevolg dat meer ondernemings tot die
vervaardigingsbedryf toetree.
 Uiteindelik het die aanvraag na perde in die vorige eeu
met 90% afgeneem terwyl miljoene motors vervaardig is.
 Wat het hierdie rewolusie teweeg gebring? Dit het
plaasgevind namate 'n verandering in smaak en
tegnologie deur die kragte van vraag en aanbod
plaasgevind het.
 Soortgelyke veranderings vind deurentyd op ekonomiese
gebied plaas namate die smaak van mense verander en
produksiemetodes ontwikkel.




A. “Vrye” en “Ekonomiese” goedere
 Die prys van perde daal, en perdetelers wend hulle tot
ander maniere om geld te maak.
 Minder hooi word vir perdevoer benodig, gevolglik daal die
prys van hooi en ander gewasse moet aangeplant word.


2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2023
Number of pages
7
Written in
2022/2023
Type
Summary
$12.69

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
2
Followers
3
Items
74
Last sold
3 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions