Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages
Summary

Summary Opsomming and Kommunikasie Notes

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages

Notes on both the Opsomming and Kommunikasie sections. The notes dive into the rules for each section as well as the marking guidelines. It also includes important tips to remember as well. With these notes, you will be able to ace the Opsomming and Kommunikasie sections of your next Afrikaans Paper 1 Exam.

Content preview

Opsomming
INSTRUCTIONS

1. Lees die teks oor sjokolade hieronder deur.
2. Som dan die teks puntsgewys in jou eie woorde op.
3. Gee die vyf (5) redes...
4. Skryf 5 sinne.
5. Gebruik 60–80 woorde.
6. Nommer jou sinne 1–5.
7. Laat 'n reël oop na elke sin.
8. Skryf 'n woordtelling aan die einde van jou opsomming neer.
9. Trek 'n streep deur jou beplanning.
10 marks


RUBRIC
AFDELING B – OPSOMMING (10)
'n Opsomming wat sal vereis dat teks met begrip van inhoud verkort word. 'n
Teks van ongeveer 250 woorde moet gebruik word en in vyf punte opgesom
word. Die opsomming moet 70 woorde lank wees.
Assessering:
 Sinne moet van 1 tot 5 genommer word, geen kolpunte mag gebruik
word nie.
 Laat 'n reël oop tussen sinne.
 'n Sin moet 'n werkwoord bevat.
 Elke punt/sin bevat twee feite. Elke punt/sin tel twee punte. As die
opgesomde sin dus gedeeltelik korrek is, word 1 punt toegeken.
 Een feit mag nie oor twee punte strek nie.
 Voegwoorde en/infinitief moet gebruik word om twee feite te verbind.
 Indien al vyf sinne korrek is, behaal die leerder 10 uit 10.
 Indien 'n leerder twee sinne per punt skryf, word slegs die eerste sin
gemerk.
 Sinne mag nie woord vir woord uit die teks aangehaal word nie.

Taalfoute word nie meer gepenaliseer nie. Elke sin moet egter die
betrokke feit of hoofgedagte korrek kommunikeer.
 Spelfoute word nie gepenaliseer nie tensy dit die betekenis beïnvloed.
 Minus ½ vir elke direkte aanhaling, dus minus 2½ in totaal.
 Minus 1 as 'n leerder nie die woordtelling aandui nie.
 Minus 1 as 'n leerder die woordtelling heeltemal verkeerd aandui.
 Wanneer 'n instruksie gegee word hoe om elke sin te begin (bv. Jy moet ...)
en leerders doen dit nie, word hulle as volg gepenaliseer: minus ½ vir 1-2
sinne verkeerd begin en minus 1 vir 3-5 sinne verkeerd begin.
 Tel 'n en die as deel van die woordtelling.
 Beplanning MOET doodgetrek word.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2023
Number of pages
4
Written in
2020/2021
Type
Summary
$9.52

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
AL0803
4.0
(5)
Sold
63
Followers
46
Items
0
Last sold
3 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions