Graad 8 EBW - Entrepreneurskap – Produksiefaktore Question Study guide
Graad 8 EBW - Entrepreneurskap – Produksiefaktore Question Study guide Wat is produksiefaktore Word gebruik om goedere en dienste te vervaardig om menslike behoeftes te bevredig Wat is die vier produksiefaktore Kapitaal - Eie kapitaal en Geleende Kapitaal Arbeid - Geskoolde; Semi geskoolde en ongeskoolde arbeid Natuurlike hulpbronne Entrepreneurskap Wat beteken vergoeding Elke produksiefaktor het sy eie vergoeding Hierdie vergoeding kan beskryf word as die betaling vir elke produksiefaktor Die vergoeding behoort aan die eienaars van die onderskeie produksiefatore Definisie van kapitaal Kapitaal is geld, of kapitaalgoedere soos grond, geboue en toerusting wat die eienaar van 'n onderneming bydra om 'n onderneming te begin. Die eienaar kan sy eie kapitaal bydra om kan kapitaal leen om dit by te dra Voorbeeld van eie kapitaal is Geld wat die eienaar van 'n onderneming bydra - word aangewend om inkomste te genereer en om goedere en dienste te produseer Voorbeeld van Geleende kapitaal Word verkry by finansieële instellings soos banke Moet met rente terugbetaal word Wat word vergoeding vir kaptaal genoem Rente Hoe werk vergoeding van eie kapitaal? Behoort aan die eienaar van die onderneming Die eienaar van die onderneming deponeer kaptiaal in die onderneming se bankrekening Die geld in die bankrekening verdien rente Die rente en kapitaal behoort aan die eienaar van die onderneming Hoe werk vergoeding van geleende kapitaal? Behoort aan die bank Geld wat by die bank geleen word moet met rente terugbetaal word Definiese van arbeid Arbeid verwys na die werk wat mense doen om goedere en dienste te vervaardig
Written for
- Institution
- Graad 8 EBW
- Course
- Graad 8 EBW
Document information
- Uploaded on
- December 22, 2022
- Number of pages
- 4
- Written in
- 2022/2023
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
- wat is produksiefaktore
-
graad 8 ebw entrepreneurskap – produksiefaktore question study guide
-
wat is die vier produksiefaktore