Herman Hartman se bril vrae:
1. Wie is Herman Hartman ?
‘n bekende skrywer
2. Hoe het Herman Hartman oorlede (pass away) ?
Hy was in ‘n vliegtuigongeluk
3. Beskryf kortliks Herman Hartman se voorkoms (appearance) ?
- Bles met donker harslierte
- Hy het ‘n draadraam bril met ronde lense
- Hy was oud.
4. Wat is Zack se ma se beroep en wat doen iemand wat hierdie beroep hê?
Sy is ‘n eiendomsagent. Hulle verkoop huise
5. Watter sport speel Zack? Motiveer jou antwoord.
Rugby. Hy dra rugbyklere
6. Noem DRIE soorte vrae wat voornemende huiskopers gewoonlik vra.
- Waar is die naaste skool?
- Lek die dak ?
- Wanneer was die huis laaste geverf?
7. Wat is die naam van Herman Hartman se boekreeks (series) ?
Vreesfabriek
8. Waar was Zack toe hy ma mense by Herman Hartman se huis gewys?
In die tuin
9. Wat sien Zack in die asdrom (dustbin) ?
‘n boks met koerante, tydskrifte en Herman Hartman se bril
10. Is Zack ‘n goeie kind. Motiveer jou antword?
Nee, sy ma sê vir hom dat hy nie die bril moet hou/vat (take) maar Zack het die bril in sy
broeksak weggesteek (hide away).
11. Wat het Zack gesien nadat hy die brille die tweede keer opgesit?
Hy sien Herman Hartman by sy kamer deur en hy bedui na die deur aan.
12. Wat twee woorde sê Herman Hartman?
Huis toe