Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Summary

Summary Afrikaans HL

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Sukkel jy om opsommings te kry vir n spesifieke vak in jou taal en Graad? Ek het opsommings in Afrikaans en Engels. Kwartaal 1-4 Graad 10 - 12 Vir meer inligting kontak my by: : Email:

Content preview

Saamgestel deur Annemie du Preez @2022



Ontkenning

Ontkenning
 Ontken gegewe / stel in negatiewe vorm
 Deur twee woorde aangedui: nie en nie * Die atleet gebruik nie anaboliese
steroïede nie.
 Bevele + sinne met asseblief en tog = ontkennende vorm * Gebruik
opkikkers! = moenie opkikkers gebruik nie.
* Kom oefen asseblief. = moet asseblief nie kom oefen nie.
Bevestigende vorm Ontkennende vorm
Iemand Niemand + nie
Êrens Nêrens + nie
Iets Niks + nie
Al/alreeds Nog nie + nie
Al iets Nog niks + nie
Ooit Nooit + nie
Al ooit Nog nooit + nie
Nog Nie meer + nie
Steeds Nie meer + nie
Almal Niemand/nie almal + nie
Altyd Nooit/nie altyd + nie
Alles Niks + nie / nie alles + nie
Heeltemal Glad nie + nie / nie heeltemal + nie
Sowel as Nog + nog

 Eerste nie in sin dui betekenis aan
* Ons het nie gehoor dat die speler betrap is nie. * Ons het gehoor dat
die speler nie betrap is nie.


Direkte en indirekte rede
 Korrekte leesteken gebruik
* Dubbelpunte voor direkte woorde
* Hoofletter in eerste letter van direkte woorde
* Komma voor/na naam van aangesprokene
1

,Saamgestel deur Annemie du Preez @2022

 Dubbele aanhalingstekens by direkte rede
 Geen aanhalingstekens by indirekte rede
 Voornaamwoorde verandering by indirekte rede
* Ek = sy/hy
* Jy = sy/hy
* My = haar/hom
* Jou = haar/hom
* Ons = hulle
* Julle = hulle
 Verandering by woorde wat tyd en plek aandui
* Vandag = daardie dag
* Vanjaar = daardie jaar
* Volgende jaar = jaar daarna
* Vanoggend = daardie oggend
* Môre = volgende dag
* Gister = vorige dag
* Nou = toe
 Uitroepleestekens word nie gebruik in indirekte rede = vervang deur emosie-woorde bv.:
opgewonde / ontsteld
* “Sjoe! Wat ‘n briljante speler!”
* Die toeskouer het beïndruk uitgeroep dat dit ‘n briljante speler is.
* “Nee, ek weet nie,” antwoord Mark
* Mark antwoord ontkennend en sê dat hy nie weet nie.


Enkelvoudige sin

Soorte sinne
Stelsin
Maak stelling/ bewering
Die wetenskaplike is bang vir die spinnekop.

Vraagsin
Vraag word gevra + vraagteken
Algemene vraagsin
2

, Saamgestel deur Annemie du Preez @2022


Begin met werkwoord + antwoord = ja/nee o
Sal jy ‘n eekhorinkie streel?
Spesifieke vraagsin
Begin met vraagwoord + antwoord = spesifiek o
Wanneer gaan jy jou luislang voer?

Bevelsin
Bevel word duidelik gegee / versoek word gemaak
Neem die spinnekop weg!
Uitroepsin
Sterk uitdrukking van gevoelens: verbasing, bevel, wens
Liewe aarde, maar jy kan darem gil as jy lus het!

Sinsbou
Basis = onderwerp (wie/wat handeling uitvoer) + gesegde (werkwoord) + voorwerp (wie/wat
handeling ondergaan)
Milan eet die wurm. Milan (onderwerp) + eet (gesegde) + die wurm (voorwerp)
Wie gil? Wie (onderwerp) + gil (gesegde)


Direkte en indirekte voorwerp
Direkte voorwerp: wie/wat handeling ondergaan
Indirekte voorwerp: van wie/waarvan daar opgetree word
Annelie sien die krokodil. (krokodil = direkte voorwerp)
Annelie gee die krokodil vleis. (vleis = direkte voorwerp; die krokodil = indirekte voorwerp)
Sy gee hom kos. (hom = indirekte voorwerp; kos = direkte voorwerp)

Byvoeglike aanvulling van onderwerp
Die aantreklike model op die voorblad adverteer baarddrake.

Byvoeglike aanvulling van voorwerp
Tania speel met die baba-apie van die troeteldierwinkel.

Bywoordelike aanvullings van gesegde
Tyd
Die rooistert-luislang eet drieweekliks.
Graad
3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 17, 2022
Number of pages
17
Written in
2022/2023
Type
Summary
$9.53

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Annemiedp
3.0
(1)
Sold
7
Followers
3
Items
8
Last sold
1 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions