Rekenaars in ons alledaagse Lewens
Module 1.1
1. HOEKOM ONS REKENAARS GEBRUIK
Effektiwiteit – rekenaars spaar die volgende:
Tyd.
Arbeid.
Hulpbronne.
Akkuraatheid – verseker deur kwaliteitprogramme en kwaliteit data.
massaproduksie op monteerlbande.
Doen dieselfde take oor en oor met 100% akkuraatheid.
Betroubaarheid – Daar kan op rekenaars staatgemaak word om take te doen:
Akkuraat.
sonder om te moeg te word
sonder om verveeld te word.
2. KOMMUNIKASIE
Effektiwiteit, akkuraatheid en betroubaarheid van rekenaars gekombineer met die vermoë
om te kommunikeer, stel ons in staat om ...
met tyd en afstand as beperkinge weg te doen
wêreldwyd op baie maniere te kommunikeer inligting te deel
op kommunikasiekoste te bespaar
op ’n wêreldwye skaal sosiale aksies uit te voer
3. SOORTE REKENAARSTELSELS
Wanneer jy rekenaars vergelyk, moet jy kyk na:
Hoe kragtig is hulle:
bv, spoed van SVE en hoeveelheid RAM.
Waarvoor word hulle gebruik:
bedienaars / basiese kantoortoepassings
Hul grootte (mobiliteit)
wissel van groot hoofraamrekenaars tot handtoestelle.
Sagteware wat hulle gebruik:
ons verwys na bedryfstelsels as 'platforms' en na rekenaars as 'Linux-masjiene' of
'Windows-masjiene'.
Kopiereg@SmartSummaries 1
, Nie - draagbare rekenaars
Bestaan oor die algemeen uit 'n stelseleenheid , monitor , muis en sleutelbord .
Hulle is:
Groot.
Nie bedoel om rondgedra te word nie.
Oor die algemeen kragtiger as mobiele of draagbare rekenaars.
Intreevlak rekenaar
Goedkoopste om te koop in die reeks.
Laer hardeware spesifikasies.
Kom met ‘Home Editions’ van sagteware.
Tipes nie-draagbare rekenaars:
Bediener
Rekenaar
Alles - in - een-eenhede is makliker om te vervoer en neem minder plek op – maar is
moeiliker om te herstel of op te gradeer.
Draagbare rekenaars
Alles - in - een-ontwerp met skerm, sleutelbord en wysertoestel.
In 'n omhulsel geïnkorpereer om:
Te vou (om minder spasie op te neem)
Gedra te kan word.
beskerm delikate ondertdele.
Tipes draagbare rekenaars:
Skootrekenaar / Noteboek
Tablet
Hibriedrekenaar
Slimfoon
Phablet
4. KATEGORIEË GEBRUIKERS
Persoonlike gebruikers
beperkte kantoortake
Internetbankdienste
e-pos en webblaaiery
sosiale netwerke
om saam met familie en vriende
te skype
kyk en deel foto's
vir vermaak - speletjies, musiek,
flieks kyk, ens.
Kopiereg@SmartSummaries 2
, SOHO-gebruikers (Small Office Home Office)
Hang af van die tipe besigheid wat die gebruiker bestuur.
Algemene intreevlakrekenaar vir administratiewe take:
rekeninge
databasisse met kliënte, verskaffers, voorraad, ens.
elektroniese dokumentering
beplanning en skedulering, ens.
Supergebruikers
Hierdie gebruikers gebruik top-van-die-reeks sagteware:
Ernstige (Hardcore) gamers
Argitekte
Wetenskaplikes
Professionele video redigeerders
Ingenieurs
Mobiele gebruikers
Wil hul tegnologie by hulle hê waar hulle ook al is.
Hulle gebruik 'n slimfoon of tablet vir:
Internet en e-pos
speletjies
lees van boeke.
GPS -navigasie.
vinnige aantekeninge te maak.
neem foto's/video en klankopnames.
5. KONVERGENSIE
Die neiging waar afsonderlike tegnologieë en funksies waarvoor mens in die verlede verskillende
toestelle nodig gehad het, in een enkele toestel saamgevoeg word.
Die slimfoon en die tablet is goeie voorbeelde van konvergensie.
Hardewaretoestelle
Kopiereg@SmartSummaries
Module 1.2 3
, 1. DIE INLIGTINGSVERWERKINGSIKLUS
Toevoer:
Beplan die data wat ingesamel moet word.
Besluit op die beste manier om data vas te lê.
Beplan en skep datatoevoervorms of -instruksies.
Afvoer:
Gestuur direk na stoortoestelle.
Kommunikeer direk na ander rekenaars.
Word gebruik as toevoer vir ander programme, stelsels of dele van dieselfde program.
Word gebruik om apparate of toestelle te beheer.
Verwerking:
Vind slegs plaas wanneer sagteware en data in RAM gelaai word.
Gebruik 'n stap-vir-stap oplossing (algoritme)
Gebruik data wat toegevoer is en skep inligting wat afgevoer kan word.
Dit behels gewoonlik take soos:
Soek, sorteer, vergelykings, besluite en wiskundige
berekeninge .
Stoor
Kies die korrekte stoormedia.
Gebruik sekuriteit om sensitiewe data te beskerm (enkripsie en fisiese bewaring)
Skep en implementeer goeie rugsteunbeleid.
Skep en gebruik berging van nie-IT-verwante media (bv. Vorms wat met die hand ingevul
word)
Kopiereg@SmartSummaries 4