Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 19 páginas
Resumen

Summary Afrikaans Asem Notes

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 19 páginas

Notes on the Afrikaans ieb matric set reader: Asem by Jan Vermuelen. These notes are in full Afrikaans and include a character analysis, important information about the plot, and a chapter-by-chapter breakdown. Everything you need for when you haven't read the actual book.

Vista previa del contenido

ASEM – JAN VERMUELEN

KARAKTERS

 Blueswart hare
 Grysblou oe
 Maer gesig, atletiese lyf
 Dra net Brand klere
 Dwelmverslaafde
 Onbeplande kind – wensde kind
 Woon in Haughton Johannesburg in woonstel op tiende vloer.
Barries Barnard
Huis is Ultra-modern
Hoofkarakter
 Pa het hom mishandel – slaan met gordel se gesper waneer hy
vyf af was
 Het African Grey Papegaai -Nelson
 Verjaarsdag op 26 November
 Lyk net soos Ma (TV) en lyk nie soos sy Paul nie
 Hou van skaak, krieket, atletiek voor dwelms
 Het Jona die hond gered, hou baie van hom
 Barries se meisie (verhouding met Theo by einde)
Lizette Kleyn  Donker, lang hare
 Maer
 Donker bruin oe
 Broer toe Theo
Floris de Kock  Pa is prokureur
 Het blonde hare
 Een jaar oue dan Floris (18)
 Aantrekliker broer
Theo de kock  Steroid-bolyf, lyk soos ‘Ken Pop’
 Slegte invloed
 Pa is prokureur
 Het blonde hare
Paul Barnard  Weggeloop (verlaat) waneer B. vyf was – niks kontak vir elfde
jaar
 Kontak B. en se hy moet kom kuier
 Bly OosKaap, St. Francis - Seeplaas
 Ophou drank – laaste drank 2 jaar gelede
 Weer getrou en dan geskei
 Skilder en beeldhouwerk
 Studeer ingenieurswese (maar nie kla gestudeer nie)
 Geld van oupa – koop land
 Sagte ou, maar as hy kwaad is, word hy baie kwaad
 P. het 3 tatoes
- linkerarm draak = beskerming (gereken)
- regtearm swaart met rooi steen = Oos Kaapse swaargewig
bokskampioen
- robyn = 25 boks gevegte gewen
 Lanerige donkerblonde hare
 Donkerbruin oe

,  Growwe gesig
 Letsels oor kneukels en oogbanke
 Gaan na tronk vir 4 jare (was 6 maar uit op parol)
 Bynaam Simson
 Het B. regte pa vermoor
 Dwelmverskaffer
Butcher
 Kaal kop
 Olierige wange
 Aantrekliker ma toe Barries (was gekrag by iemand sy werk met)
 Dik, swart hare
 “magtag Barries”
Tannie Vera
 Geskei
 Gesteek met n mes teen die werwels in sy nek
 By die begin sy bly in Johannesburg woonstel, by einde sy bly op
Seeplaas
 groot swart man
 groot geword in Ooskaap
Kaptein Mfeka Narkotika
 sagte ou
 eie seun gaan tronk toe vir tien jare oor aaneranding

 blonde, blanke meisie
 24 jaar oud
Sersant Nikolien Schreauder
 amber eyes
 bynaam Nico
 Het n verloofde
 Bulls vlaggie
 Langs ou, groot bebaarde
 Nerfaf stewels, vuil jeans, vertorringde Billabong T-hemp
 Sterk
Stef Jonker
 Olga is stef se meisie
 Duik graag en skiet vis met pylgeweer
 Blou oe
 Olga noem hom “my beertjie”
 Het na n rehabilitasiesentrum gegaan
 Veearts by Humansdorp
 Het blou oe
Greta Hakinin  Blondekop
 Sonskyn vel
 Gee die Du Toits Barries se adres om Jona te vind
 23 jaar oud
 Fliterig met Barries en Paul
 Van Windhoek in Namibie af
Olga  Het geen familie, groot geword in kinderhuis
 Het na n rehabilitasiesentrum gegaan vir dwelms
 Stef mishandel haar
 Weet Butcher – koop paspoorte, dwelms en kaarjies by hom
Eunice Du Toit  Jona se einaar
 16 jaar oud
 Liv Tyler mooi, swart gekartelde hare en dig swart wenkbroue
 Suiwer grys oe

,  Blind, kan nie verskil tussen dag/nag vertel nie
 Strandhuis Kaap St. Francis
 Woon in Johannesburg
 Barries se meisie by die einde
 Pa is …………
 Pa rook dagga maar FB doen dit nie
 Hou van visvang en weet baie van die see
Fillie Booysen
 Is n plakker op Seeplaas
 Gaan na Nico Malan Hoer met B.
 Het B. se klere gesteel


BELANGRIKSE INFORMASIE

 Interdek teen pa en B. (oor mishandeling) staan tot B. 18 jaar oud is
 Voor dwelms B. was:
- op eerste span krieket
- pad wedlooper (langafstal hardlooper) met atletiek medaljies
- hou wan skaak – het toekennings
- speel lead kitaar
 Slowboat:
- verpletter ecstasy (MDMA) met onkruid (Durban Poison) wat is gerol en gerook
 Verkeersman:
- vrou is Suster Faith Kapoer
- het n klein kind met tweede oppad
- vrou werk by die hospital
 Paul se huis:
1. Op n klip gebou
2. Grasdakkie
3. Houtstoeo voor die huis
4. Houtvloere wat ruik soos politer
5. See-bamboes voor die deur – P.A Barnard/Seeplaas
6. Yskas werk van parafien af
7. Hulle get gas vir warm water
8. Buite toilet
9. Selfgebou
 Jona is golden retriever en Labrador mengesel wie B. het gevind en gered in die see. Hy het
Von Willebrand se Skiete en sy regte einaars is Eunice. Hy naam is Bart (van die Bybel) en hy
was n gidshond. Hy was oorspoog van n sieljag waar hy het sy halsband ID verloor
 Paul is nie B. se pa nie. Hy het B. regte pa vermoor as hy uitvind hy het TV gekrag. Hy het dan
tronk toegegaan vir 4 jare en afgesny kontak met TV en B.
 Plakkers op Seeplaas is die Booysen Familie. In die gelede hulle het die hele van Kaap St
Francis besit. Hele familie het op Seeplaas gewoon




HFSTK 1

o B. beplan om pa dood te maak met rottegif, se dat pa is monster

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
20 de septiembre de 2022
Número de páginas
19
Escrito en
2022/2023
Tipo
Resumen
$4.14

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
gemmaferguson
4.5
(2)
Vendido
23
Seguidores
17
Artículos
3
Última venta
10 meses hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes