Karakters
Greg: - hoofkarakter (protagonist)
, - Red Eckardt van inisiasies-ritueel
- Voel of hy sy pa moet trots maak
- Leef in sy broer se skaduwee
- Nie konfensionele hoofseun
- Eerste span rugby kaptein
- Nuskierig
- Leer hacking G-4rce
Eckardt: hoofkarakter(antagonis)
- ‘white hat’ hacker
- Nuwe kind
- ‘loner’
- Weet baie van rekenaars
- Ekk-0
- Pa sien oor tafel met pistol in die hand vinger op die sneller
- Leer Greg van hacking
Rina (Greg se ma): -rykmans vrou
- Groothuis in sandhurst
- Voel eensaam
- Huishulp en TV is enigste geselskap
- Woon vrouevergaderings by saam vroue wat agter ‘facelifts’ skuil
- Behoefte om met iemand te praat
- Man Is min bydi huis(werk altyd)
- Prober goed tussen Greg en sy pa goed hou
- Bederf vir Greg
- Bang om haar ander seun ook te verloor
Greg se pa: -Eienaar van Turret Mediea
- Moeilike man
- Afwesig (skeep vrou af)
- Koud en saaklik
- Werk baie ure (self in vakansies)
- Plaas baie druk op Greg
- manipulerend
John: -Greg se oorlede broer
- ‘spookkarkater’
- Meisies was mal oor hom
- Blond
- Vriendelik
- Gehou van ekstreme sport
- Was Greg se beste maat
- Goed in alles
- Selfmoord gepleeg deur n klomp pille te drink
- Eckardt laat Greg aan John dink
Thomas Jean (TJ): -Thomas Lawson se kleinseun
- Greg se vriend
, - Skaakspeler
- Veraai vir Greg deur polisie te se hy is n kuberkraker
- Gehoorsaam aan die stelsel
- Netjies
Mark Gibbson (Plank): -Vriend van Greg
- Eerstespan rugby
- Matriek
- Slim
- Gebruik dwelm (byna altyd hoog)
Kwanele Twala: -Onderhoofseun
- Kom nie goed oor die weg met Greg nie
- Irriteer Greg
- Reel eerste VRL-vergadering
- Greg voel hy oortree sy gebied
- Vat meer van hoofseun se verandwoordelikhede oor
Nicole (Greg se meisie): -Pragtige meisie
- Lang blonde hare
- Besonderse lippe
- Greg is onseker oor hoe hy oor haar voel
- Vertrou haar nie
Doc Alec Pienaar: -Skoolhoof
- Regeer met ystervuis
- Duld nie teepraat
- Smeer Eckardt se verdwyning toe
- Gebruik kontakte om storie uit media uit te hou
- Is n bedrieer en misdadiger
Joan Gibbs: - Skoolhoof se sekretaresse
- Naief
- Help Greg onwetend om in Doc pienaar se rekenaar in te kom
Pete Anderson: -Adjunkhoof
- Skoolhoof se plaasvervanger
- Hanteer polisie tydens soektog
Nomvula Cele: -Inspekteur in die polisie
- Speurder
- Ystervrou
- Gemoedelik voorkom
Leon Botha: -Sersant in die polisie
- Inspekteur Cele se assistent
- Vang vir Greg besig om te kuberkraak
Greg: - hoofkarakter (protagonist)
, - Red Eckardt van inisiasies-ritueel
- Voel of hy sy pa moet trots maak
- Leef in sy broer se skaduwee
- Nie konfensionele hoofseun
- Eerste span rugby kaptein
- Nuskierig
- Leer hacking G-4rce
Eckardt: hoofkarakter(antagonis)
- ‘white hat’ hacker
- Nuwe kind
- ‘loner’
- Weet baie van rekenaars
- Ekk-0
- Pa sien oor tafel met pistol in die hand vinger op die sneller
- Leer Greg van hacking
Rina (Greg se ma): -rykmans vrou
- Groothuis in sandhurst
- Voel eensaam
- Huishulp en TV is enigste geselskap
- Woon vrouevergaderings by saam vroue wat agter ‘facelifts’ skuil
- Behoefte om met iemand te praat
- Man Is min bydi huis(werk altyd)
- Prober goed tussen Greg en sy pa goed hou
- Bederf vir Greg
- Bang om haar ander seun ook te verloor
Greg se pa: -Eienaar van Turret Mediea
- Moeilike man
- Afwesig (skeep vrou af)
- Koud en saaklik
- Werk baie ure (self in vakansies)
- Plaas baie druk op Greg
- manipulerend
John: -Greg se oorlede broer
- ‘spookkarkater’
- Meisies was mal oor hom
- Blond
- Vriendelik
- Gehou van ekstreme sport
- Was Greg se beste maat
- Goed in alles
- Selfmoord gepleeg deur n klomp pille te drink
- Eckardt laat Greg aan John dink
Thomas Jean (TJ): -Thomas Lawson se kleinseun
- Greg se vriend
, - Skaakspeler
- Veraai vir Greg deur polisie te se hy is n kuberkraker
- Gehoorsaam aan die stelsel
- Netjies
Mark Gibbson (Plank): -Vriend van Greg
- Eerstespan rugby
- Matriek
- Slim
- Gebruik dwelm (byna altyd hoog)
Kwanele Twala: -Onderhoofseun
- Kom nie goed oor die weg met Greg nie
- Irriteer Greg
- Reel eerste VRL-vergadering
- Greg voel hy oortree sy gebied
- Vat meer van hoofseun se verandwoordelikhede oor
Nicole (Greg se meisie): -Pragtige meisie
- Lang blonde hare
- Besonderse lippe
- Greg is onseker oor hoe hy oor haar voel
- Vertrou haar nie
Doc Alec Pienaar: -Skoolhoof
- Regeer met ystervuis
- Duld nie teepraat
- Smeer Eckardt se verdwyning toe
- Gebruik kontakte om storie uit media uit te hou
- Is n bedrieer en misdadiger
Joan Gibbs: - Skoolhoof se sekretaresse
- Naief
- Help Greg onwetend om in Doc pienaar se rekenaar in te kom
Pete Anderson: -Adjunkhoof
- Skoolhoof se plaasvervanger
- Hanteer polisie tydens soektog
Nomvula Cele: -Inspekteur in die polisie
- Speurder
- Ystervrou
- Gemoedelik voorkom
Leon Botha: -Sersant in die polisie
- Inspekteur Cele se assistent
- Vang vir Greg besig om te kuberkraak